Leer van vreemde tale aanlyn
previous page   up Inhoud   next page  | Free download MP3:  ALL  11-20  |  Free Android app |  Free iPhone app
Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Koreaans   >   Inhoud
18 [agttien]

Assistkoonmaak
18 [열여덟]

Learn Korean
집 청소
Learn Korean
   
 Klik op die teks!   
Vandag is Saterdag.
Learn Korean
Vandag het ons tyd.
Learn Korean
Vandag maak ons huis skoon.
Learn Korean
 
Ek maak die badkamer skoon.
Learn Korean
My man was die kar.
Learn Korean
Die kinders maak die fietse skoon.
Learn Korean
 
Ouma gee die blomme water.
Learn Korean
Die kinders maak die kinderkamer skoon.
Learn Korean
My man ruim sy lessenaar op.
Learn Korean
 
Ek sit die wasgoed in die wasmasjien.
Learn Korean
Ek hang die wasgoed op.
Learn Korean
Ek stryk die klere.
Learn Korean
 
Die venster is vuil.
Learn Korean
Die vloer is vuil.
Learn Korean
Die skottelgoed is vuil.
Learn Korean
 
Wie was die vensters?
Learn Korean
Wie stofsuig?
Learn Korean
Wie doen die skottelgoed?
Learn Korean
 
previous page   up Inhoud   next page  | Free download MP3:  ALL  11-20  |  Free Android app |  Free iPhone app

Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
© Copyright 2007 - 2012 Goethe-Verlag Munich and licensors. All rights reserved.
Contact book2 Afrikaans - Koreaans vir beginners