Leer van vreemde tale aanlyn
previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | Free Android app | Free iPhone app

Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Thai   >   Inhoud


1 [een]

Persone

 


1 [หนึ่ง]

คน

 

 

 Klik op die teks! arrow
  
ek
ek en jy
ons albei
 
 
 
 
hy
hy en sy
hulle albei
 
 
 
 
die man
die vrou
die kind
 
 
 
 
’n familie
my familie
My familie is hier.
 
 
 
 
Ek is hier.
Jy is hier.
Hy is hier en sy is hier.
 
 
 
 
Ons is hier.
Julle is hier.
Hulle is almal hier.
 
 
 
 

previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | Free Android app | Free iPhone app

Gebruik van tale om Alzheimersiekte te beveg

Mense wat verstandelik fiks wil bly, behoort tale te leer. Taalvaardigheid kan jou teen demensie beskerm. Talle wetenskaplike studies het dit bewys. Dit maak glad nie saak hoe oud die student is nie. Dis net belangrik dat die brein gereeld oefening kry. Wanneer jy woordeskat leer, aktiveer jy verskillende dele van die brein. Dié gebiede beheer belangrike kognitiewe prosesse. Veeltalige mense kan dus beter aandag gee. Hulle kan ook beter konsentreer. Maar veeltaligheid het nóg voordele. Veeltalige mense kan beter besluite neem. Hulle besluit vinniger. Dis omdat hul brein geleer het om te kies. Dit ken ook minstens twee terme vir dieselfde ding. Elke term is ’n moontlike opsie. Veeltalige mense neem gedurig besluite. Hul brein het geoefen hoe om tussen baie dinge te kies. Dié oefening baat nie net die brein se spraaksentrum nie. Baie dele van die brein trek voordeel uit veeltaligheid. Taalvaardigheid lei ook tot beter kognitiewe beheer. Natuurlik sal taalvaardigheid nie demensie voorkom nie. Maar in veeltalige mense vorder die siekte stadiger. En lyk dit asof hul brein makliker vir die gevolge kompenseer. Dit lyk asof die simptome van demensie in taalstudente ’n swakker vorm het. Verwarring en vergeetagtigheid is minder ernstig. Oud en jonk kan daarom ewe veel by die aanleer van ’n taal baat. En met elke taal word dit makliker om ’n nuwe een te leer. Ons behoort almal eerder die woordeboek as die medisyne nader te trek!

 


Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
Imprint - Impressum  © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved.
Contact
book2 Afrikaans - Thai vir beginners