66 [ses en sestig] |
Besitlike voornaamwoorde 1
|
![]() |
66 [หกสิบหก] |
||
สรรพนามแสดงความเป็นเจ้าของ 1
|
| |||||
ek – my
| |||||
Ek vind / kry nie my sleutel nie.
| |||||
Ek vind / kry nie my kaartjie nie.
| |||||
jy – jou
| |||||
Het jy jou sleutel gevind / gekry?
| |||||
Het jy jou kaartjie gevind / gekry?
| |||||
hy – sy
| |||||
Weet jy waar sy sleutel is?
| |||||
Weet jy waar sy kaartjie is?
| |||||
sy – haar
| |||||
Haar geld is weg.
| |||||
En haar kredietkaart is ook weg.
| |||||
ons – ons
| |||||
Ons oupa is siek.
| |||||
Ons ouma is gesond.
| |||||
julle – julle
| |||||
Kinders, waar is julle pappa?
| |||||
Kinders, waar is julle mamma?
| |||||
|