Leer van vreemde tale aanlyn
previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | Free Android app | Free iPhone app

Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Thai   >   Inhoud


67 [sewe en sestig]

Besitlike voornaamwoorde 2

 


67 [หกสิบเจ็ด]

สรรพนามแสดงความ เป็นเจ้าของ 2

 

 

 Klik op die teks! arrow
  
die bril
Hy het sy bril vergeet.
Waar het hy sy bril gelos?
 
 
 
 
die horlosie
Sy horlosie is stukkend.
Die horlosie hang teen die muur.
 
 
 
 
die paspoort
Hy het sy paspoort verloor.
Waar is sy paspoort dan?
 
 
 
 
hulle – hulle
Die kinders kan nie hulle ouers vind nie.
Maar daar kom hulle ouers nou!
 
 
 
 
u – u
Hoe was u reis, Meneer Müller?
Waar is u vrou, Meneer Müller?
 
 
 
 
u – u
Hoe was u reis, mevrou Schmidt?
Waar is u man, mevrou Schmidt?
 
 
 
 

previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | Free Android app | Free iPhone app

Genetiese mutasie maak spraak moontlik

Die mens is die enigste wese op aarde wat kan praat. Dit onderskei hom van diere en plante. Natuurlik kan diere en plante ook met mekaar kommunikeer. Hulle het egter nie so ’n ingewikkelde lettergreeptaal nie. Maar hoekom kan die mens praat? Om te kan praat, moet die mens sekere liggaamlike kenmerke hê. Dié liggaamlike eienskappe kom slegs in mense voor. Dit het egter nie vanselfsprekend ontwikkel nie. In die evolusionêre geskiedenis gebeur niks sonder rede nie. Die een of ander tyd het die mens begin praat. Ons weet nog nie presies wanneer dit was nie. Maar iets moes gebeur het wat die mens laat praat het. Navorsers dink ’n genetiese mutasie was daarvoor verantwoordelik. Antropoloë het die oorgeërfde materiaal van verskillende lewende wesens vergelyk. Dis bekend dat ’n spesifieke geen spraak beïnvloed. Mense by wie dit beskadig is, sukkel met spraak. Hulle kan nie hulself goed uitdruk nie en verstaan woorde slegter. Dié geen is in mense, ape en muise ondersoek. By mense en sjimpansees is hulle baie eenders. Daar is slegs twee klein verskille gesien. Maar dié verskille het in die brein gewys. Saam met ander gene beïnvloed hulle sekere breinaktiwiteite. Daarom kan mense praat en kan ape nie. Die raaisel van die menslike taal is nog nie opgelos nie. Die geenmutasie op sy eie is nie genoeg om spraak moontlik te maak nie. Navorsers het die menslike geenvariant in muise ingeplant. Dit het hulle nie die vermoë gegee om te praat nie… Maar hul gepiep het heel anders geklink!

 


Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
Imprint - Impressum  © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved.
Contact
book2 Afrikaans - Thai vir beginners