Leer van vreemde tale aanlyn
previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | Free Android app | Free iPhone app

Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Thai   >   Inhoud


65 [vyf en sestig]

Ontkenning 2

 


65 [หกสิบห้า]

การปฏิเสธ 2

 

 

 Klik op die teks! arrow
  
Is die ring duur?
Nee, dit kos maar net eenhonderd Euro.
Maar ek het net vyftig.
 
 
 
 
Is jy al klaar?
Nee, nog nie.
Maar ek sal binnekort klaar wees.
 
 
 
 
Wil jy nog sop hê?
Nee, ek wil nie meer hê nie.
Maar nog ’n roomys.
 
 
 
 
Woon jy al lank hier?
Nee, nog net ’n maand.
Maar ek ken al baie mense.
 
 
 
 
Gaan jy môre huis toe ry?
Nee, eers oor die naweek.
Maar ek kom reeds Sondag terug.
 
 
 
 
Is jou dogter reeds ’n volwassene?
Nee, sy is nog net sewentien.
Maar sy het alreeds ’n kêrel.
 
 
 
 

previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | Free Android app | Free iPhone app

Wat woorde ons vertel

Daar is miljoene boeke in die wêreld. Ons weet nie hoeveel daar tot dusver geskryf is nie. In dié boeke is ’n klomp kennis opgegaar. As ’n mens hulle almal kon lees, sou jy baie oor die lewe weet. Want boeke wys ons hoe ons wêreld verander. Elke tydperk het sy eie boeke. ’n Mens kan in hulle sien wat vir mense belangrik is. Ongelukkig kan niemand elke boek lees nie. Maar moderne tegnologie kan help om die boeke te ondersoek. Deur digitalisering kan boeke soos data gestoor word. Daarna kan ’n mens die inhoud ontleed. So kan taalkundiges sien hoe ons taal verander het. Maar dis selfs interessanter om die herhaling van woorde te tel. Daardeur kan die belangrikheid van bepaalde dinge uitgeken word. Wetenskaplikes het al meer as 5 miljoen boeke bestudeer. Dit was boeke van die afgelope vyf eeue. Daar is altesaam 500 biljoen woorde ontleed. Die herhaling van die woorde wys hoe mense toe geleef het en nou leef. Idees en neigings word in die taal weerspieël. Die woord mans het byvoorbeeld van sy belangrikheid verloor. Dit word nou minder as voorheen gebruik. Die herhaling van die woord vroue het egter duidelik toegeneem. ’n Mens kan ook aan woorde sien wat ons graag eet. In die vyftigs was die woord roomys baie belangrik. Daarna het die woorde pizza en pasta mode geword. Die begrip soesji is al ’n paar jaar lank prominent. Daar is goeie nuus vir alle taalliefhebbers… Ons taal kry elke jaar meer woorde by!

 


Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
Imprint - Impressum  © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved.
Contact
book2 Afrikaans - Thai vir beginners