Leer van vreemde tale aanlyn
previous page   up Inhoud   next page  | Free download MP3:  ALL  21-30  |  Free Android app |  Free iPhone app
Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Nederlands   >   Inhoud
23 [drie-en-twintig]

Vreemde tale leer
23 [drieëntwintig]

Learn Dutch
Vreemde talen leren
Learn Dutch
   
 Klik op die teks!   
Waar het u Spaans geleer?
Learn Dutch
Kan u Portugees ook praat?
Learn Dutch
Ja, en ek kan ook Italiaans praat.
Learn Dutch
 
Ek dink u praat baie goed.
Learn Dutch
Die tale is baie die selfde.
Learn Dutch
Ek kan hulle goed verstaan.
Learn Dutch
 
Maar praat en skryf is moeilik.
Learn Dutch
Ek maak steeds foute.
Learn Dutch
Korrigeer my asseblief.
Learn Dutch
 
Jou uitspraak is goed.
Learn Dutch
Jy het net ’n klein bietjie aksent.
Learn Dutch
Mens hoor waar jy vandaan kom.
Learn Dutch
 
Wat is jou moedertaal?
Learn Dutch
Vat jy ’n taal kursus?
Learn Dutch
Watter handboek gebruik jy?
Learn Dutch
 
Ek kan nie op die oomlik die naam onthou nie.
Learn Dutch
Die titel het my ontgryp.
Learn Dutch
Ek het dit vergeet.
Learn Dutch
 
previous page   up Inhoud   next page  | Free download MP3:  ALL  21-30  |  Free Android app |  Free iPhone app

Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
© Copyright 2007 - 2012 Goethe-Verlag Munich and licensors. All rights reserved.
Contact book2 Afrikaans - Nederlands vir beginners