96 [ses en negentig] |
Voegwoorde 3
|
![]() |
96 [เก้าสิบหก] |
||
คำสันธาน 3
|
| |||||
Ek staan op sodra die wekker lui.
| |||||
Ek word moeg sodra ek moet leer.
| |||||
Ek gaan ophou werk sodra ek 60 is.
| |||||
Wanneer gaan jy bel?
| |||||
Sodra ek ’n kansie het.
| |||||
Hy sal bel sodra hy tyd het.
| |||||
Hoe lank gaan u werk?
| |||||
Ek sal werk so lank as wat ek kan.
| |||||
Ek sal werk so lank as wat ek gesond is.
| |||||
Hy lê in die bed in plaas daarvan dat hy werk.
| |||||
Sy lees die koerant in plaas daarvan dat sy kook.
| |||||
Hy sit in die kroeg in plaas daarvan dat hy huis toe gaan.
| |||||
Sover ek weet, woon hy hier.
| |||||
Sover ek weet, is sy vrou siek.
| |||||
Sover ek weet, is hy werkloos.
| |||||
Ek het verslaap, andersins sou ek betyds gewees het.
| |||||
Ek het die bus verpas, andersins sou ek betyds gewees het.
| |||||
Ek het die pad nie gevind nie, andersins sou ek betyds gewees het.
| |||||
Taal en wiskundeDenke en taal hoort bymekaar. Hulle beïnvloed mekaar. Die taalkundige strukture vorm die struktuur van ons denke. In party tale is daar byvoorbeeld geen woorde vir getalle nie. Die sprekers verstaan nie die konsep van getalle nie. Wiskunde en taal hoort dus ook in ’n sin bymekaar. Grammatikale en wiskundige strukture stem dikwels ooreen. Party navorsers glo hulle word ook eenders verwerk. Hulle glo die taalsentrum is ook vir wiskunde verantwoordelik. Dit kan die brein help om berekenings te doen. Onlangse studies het egter tot ’n ander gevolgtrekking gelei. Hulle wys dat die brein wiskunde sonder taal verwerk. Navorsers het drie mans bestudeer. Dié proefkonyne het breinskade gehad. Gevolglik was hul taalsentrum ook beskadig. Die mans het baie gesukkel om te praat. Hulle kon nie meer eenvoudige sinne formuleer nie. Hulle kon ook nie woorde verstaan nie. Na die spraaktoets moes die mans wiskundige probleme oplos. Van die wiskundige raaisels was baie ingewikkeld. Tog kon die proefkonyne dit oplos! Die resultaat van dié studie is baie interessant. Dit bewys dat wiskunde nie saam met woorde gekodeer word nie. Dis moontlik dat taal en wiskunde dieselfde grondslag het. Albei word in dieselfde sentrum verwerk. Maar wiskunde hoef nie eers in taal omskep te word nie. Miskien ontwikkel taal en wiskunde ook saam… Wanneer die brein klaar is, bestaan hulle onafhanklik van mekaar! |
Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only! LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here. Imprint - Impressum © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved. Contact book2 Afrikaans - Thai vir beginners
|