87 [sewe en tagtig] |
Verlede tyd van modale werkwoorde 1
|
![]() |
87 [แปดสิบเจ็ด] |
||
อดีตกาล ของกริยาช่วย 1
|
| |||||
Ons moes die blomme natgooi.
| |||||
Ons moes die woonstel opruim.
| |||||
Ons moes die skottelgoed was.
| |||||
Moes julle die rekening betaal?
| |||||
Moes julle ’n ingangsfooi betaal?
| |||||
Moes julle ’n boete betaal?
| |||||
Wie moes afskeid neem?
| |||||
Wie moes vroeg huis toe gaan?
| |||||
Wie moes hierdie trein neem?
| |||||
Ons wou nie lank bly nie.
| |||||
Ons wou niks drink nie.
| |||||
Ons wou nie pla nie.
| |||||
Ek wou nou nou net ’n oproep maak.
| |||||
Ek wou ’n taxi bel.
| |||||
Ek wou eintlik huis toe bestuur het.
| |||||
Ek dag / dog / het gedink jy wou jou vrou bel.
| |||||
Ek dag / dog / het gedink jy wou die inligtingstoonbank bel.
| |||||
Ek dag / dog / het gedink jy wou ’n pizza bestel.
| |||||
Groot letters, groot gevoelensReklame gebruik baie prente. Prente wakker ons spesifieke belangstellings aan. Ons kyk langer en aandagtiger na hulle as na letters. Gevolglik onthou ons advertensies met prente beter. Prente wek ook sterk emosionele reaksies op. Die brein herken prente baie vinnig. Dit weet dadelik wat daar op die prent te sien is. Letters werk anders as prente. Hulle is abstrakte karakters. Daarom reageer ons brein stadiger op letters. Dit moet eers die woord se betekenis verstaan. ’n Mens kan sê die karakters moet deur die spraakbrein vertaal word. Maar letters kan ook emosies wek. Die teks moet net baie groot wees. Studies bewys dat groot letters ook ’n groot uitwerking het. Groot letters is nie net meer opvallend as klein letters nie. Hulle wek ook ’n sterker emosionele reaksie. Dis waar van positiewe en negatiewe gevoelens. Vir die mens was die grootte van dinge nog altyd belangrik. ’n Mens moet vinnig op gevaar reageer. En wanneer iets groot is, is dit gewoonlik baie naby! Dis verstaanbaar dat groot prente sterk reaksies veroorsaak. Dis minder duidelik hoe ons op groot letters reageer. Letters is nie eintlik ’n sein vir die brein nie. Nogtans is daar meer aktiwiteit wanneer dit groot letters sien. Vir wetenskaplikes is dié resultaat baie interessant. Dit bewys hoe belangrik letters vir ons geword het. Ons brein het op die een of ander manier geleer om op letters te reageer… |
Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only! LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here. Imprint - Impressum © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved. Contact book2 Afrikaans - Thai vir beginners
|