88 [agt en tagtig] |
Verlede tyd van modale werkwoorde 2
|
![]() |
88 [แปดสิบแปด] |
||
อดีตกาลของกริยาช่วย 2
|
| |||||
My seun wou nie met die pop speel nie.
| |||||
My dogter wou nie sokker speel nie.
| |||||
My vrou wou nie met my skaak speel nie.
| |||||
My kinders wou nie gaan stap nie.
| |||||
Hulle wou nie die kamer opruim nie.
| |||||
Hulle wou nie gaan slaap nie.
| |||||
Hy mag nie roomys geëet het nie.
| |||||
Hy mag nie sjokolade geëet het nie.
| |||||
Hy mag nie lekkergoed geëet het nie.
| |||||
Ek mag vir iets gewens het.
| |||||
Ek mag vir my ’n rok gekoop het.
| |||||
Ek mag vir my ’n sjokolade gevat het.
| |||||
Mag jy in die vliegtuig rook?
| |||||
Mag jy in die hospitaal bier drink?
| |||||
Mag jy die hond in die hotel saamneem?
| |||||
In die vakansie mag die kinders laat uitgebly het.
| |||||
Hulle mag lank in die werf gespeel het.
| |||||
Hulle mag laat wakker gebly het.
| |||||
Wenke teen vergeetDis nie altyd maklik om te leer nie. Selfs wanneer dit pret is, kan dit vermoeiend wees. Maar ons is bly wanneer ons iets geleer het. Ons is trots op onsself en ons vordering. Ongelukkig kan ons vergeet wat ons geleer het. Dit is veral dikwels by tale ’n probleem. Die meeste van ons leer op skool een of meer tale. Na die skooljare gaan dié kennis dikwels verlore. Ons praat skaars nog die taal. Ons moedertaal oorheers meestal ons daaglikse lewe. Baie vreemde tale word net tydens vakansies gebruik. Maar as die kennis nie gereeld geaktiveer word nie, gaan dit verlore. Ons brein het oefening nodig. ’n Mens kan sê dit werk soos ’n spier. Die spier moet oefening kry, anders word dit swakker. Maar daar is maniere om te keer dat ’n mens vergeet. Die belangrikste is om wat jy geleer het herhaaldelik te gebruik. Vaste roetines kan daarmee help. Jy kan ’n klein roetine vir verskillende dae van die week beplan. Maandae kan jy byvoorbeeld ’n boek in die vreemde taal lees. Luister op Woensdae na ’n buitelandse radiostasie. Vrydae kan jy ’n dagboek in die vreemde taal hou. So wissel jy tussen lees, hoor en skryf. Daardeur word die kennis op verskillende maniere geaktiveer. Die oefeninge hoef nie lank aan te hou nie; ’n halfuur is genoeg. Maar dis belangrik dat jy gereeld oefen! Studies bewys dat wat jy leer vir dekades in die brein bly. Dit moet moet net weer uit die laai gehaal word… |
Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only! LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here. Imprint - Impressum © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved. Contact book2 Afrikaans - Thai vir beginners
|