Leer van vreemde tale aanlyn
previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | Free Android app | Free iPhone app

Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Thai   >   Inhoud


78 [agt en sewentig]

Byvoeglike naamwoorde 1

 


78 [เจ็ดสิบแปด]

คำคุณศัพท์ 1

 

 

 Klik op die teks! arrow
  
’n ou vrou
’n dik / vet vrou
’n nuuskierige vrou
 
 
 
 
’n nuwe motor
’n vinnige motor
’n gerieflike motor
 
 
 
 
’n blou rok
’n rooi rok
’n groen rok
 
 
 
 
’n swart sak
’n bruin sak
’n wit sak
 
 
 
 
gawe mense
hoflike / beleefde mense
interessante mense
 
 
 
 
liewe kinders
stoute kinders
soet kinders
 
 
 
 

previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | Free Android app | Free iPhone app

Rekenaars kan gehoorde woorde rekonstrueer

Een van die mens se oudste drome is om gedagtes te lees. Almal wil soms graag weet wat iemand anders pas gedink het. Dié droom het nog nie waar geword nie. Ons kan selfs met moderne tegnologie nie gedagtes lees nie. Wat ander dink, bly ’n geheim. Maar ons kan agterkom wat ander hoor! Dis deur ’n wetenskaplike eksperiment bewys. Navorsers het dit reggekry om gehoorde woorde te rekonstrueer. Daarvoor het hulle proefkonyne se breingolwe ontleed. Wanneer ons iets hoor, raak ons brein aktief. Dit moet die gehoorde taal verwerk. Daardeur ontstaan ’n sekere aktiwiteitspatroon. Dié patroon kan met elektrodes opgeneem word. En die opname kan ook verder verwerk word! Dit kan met ’n rekenaar in ’n klankpatroon omskep word. So kan die gehoorde woord uitgeken word. Dié beginsel werk vir alle woorde. Elke woord wat ons hoor, skep ’n spesifieke sein. Dié sein hang altyd met die klank van die woord saam. ’n Mens moet dit “net” in ’n akoestiese sein vertaal. Want as jy weet wat die klankpatroon is, ken jy die woord. Die proefkonyne het tydens die eksperiment regte en nagemaakte woorde gehoor. Dus het van die gehoorde woorde nie bestaan nie. Nogtans kon dié woorde ook gerekonstrueer word. Woorde wat herken is, kon deur ’n rekenaar uitgespreek word. Dis egter ook moontlik om hulle net op die skerm te laat verskyn. Navorsers hoop hulle sal spraakseine binnekort beter verstaan. Die droom van gedagtes lees, leef voort…

 


Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
Imprint - Impressum  © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved.
Contact
book2 Afrikaans - Thai vir beginners