48 [agt en veertig] |
Vakansieaktiwiteite
|
![]() |
48 [สี่สิบแปด] |
||
กิจกรรมระหว่างการพักร้อน
|
| |||||
Is die strand skoon?
| |||||
Kan mens daar swem?
| |||||
Is dit nie gevaarlik om daar te swem nie?
| |||||
Kan mens hier ’n sonsambreel huur?
| |||||
Kan mens hier ’n lêstoel huur?
| |||||
Kan mens hier ’n boot huur?
| |||||
Ek sou graag wou branderry.
| |||||
Ek sou graag wou duik.
| |||||
Ek sou graag wou waterski.
| |||||
Kan mens ’n branderplank huur?
| |||||
Kan mens duiktoerusting huur?
| |||||
Kan mens waterski’s huur?
| |||||
Ek is net ’n beginner.
| |||||
Ek is middelmatig goed.
| |||||
Ek is taamlik goed.
| |||||
Waar is die skihyser?
| |||||
Het jy dan ski’s by jou?
| |||||
Het jy dan skistewels by jou?
| |||||
Die taal van prente’n Duitse gesegde lui: ’n skildery sê meer as duisend woorde. Dit beteken ’n prent word dikwels vinniger as spraak verstaan. Prente kan ook emosies beter oordra. Dis hoekom reklame baie prente gebruik. Prent werk anders as spraak. Hulle wys vir ons ’n paar dinge tegelyk en volledig. Dit beteken die prent as ’n geheel het ’n bepaalde effek. Met spraak is aansienlik meer woorde nodig. Maar beelde en spraak pas by mekaar. Ons het taal nodig om ’n prent te beskryf. Op dieselfde manier word baie tekste eers deur beelde verstaan. Die verwantskap tussen beeld en spraak word deur taalkundiges bestudeer. Dit word ’n vraag of prente ’n taal uit eie reg is. As iets slegs verfilm word, kan ons na die beelde kyk. Maar die film se boodskap is nie konkreet nie. Wanneer ’n beeld veronderstel is om as spraak te werk, moet dit konkreet wees. Hoe minder dit wys, hoe duideliker die boodskap. Piktogramme is ’n goeie voorbeeld hiervan. Piktogramme is eenvoudige en duidelike geïllustreerde simbole. Hulle vervang verbale taal en is as dus ’n vorm van visuele kommunikasie. Almal ken byvoorbeeld die piktogram vir “rook verbode”. Dit wys ’n sigaret met ’n streep daaroor. Weens globalisering word prente selfs belangriker. Maar jy moet ook die taal van beelde bestudeer. Dit is nie wêreldwyd verstaanbaar nie, al dink baie mense so. Want ons kultuur beïnvloed ons begrip van beelde. Wat ons sien, hang van baie verskillende faktore af. Party mense sien dus nie sigarette nie, maar slegs donker lyne. |
Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only! LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here. Imprint - Impressum © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved. Contact book2 Afrikaans - Thai vir beginners
|