43 [drie en veertig] |
By die dieretuin
|
![]() |
43 [สี่สิบสาม] |
||
ที่สวนสัตว์
|
| |||||
Daar is die dieretuin.
| |||||
Daar is die kameelperde.
| |||||
Waar is die bere?
| |||||
Waar is die olifante?
| |||||
Waar is die slange?
| |||||
Waar is die leeus?
| |||||
Ek het ’n kamera.
| |||||
Ek het ook ’n video kamera.
| |||||
Waar is 'n battery?
| |||||
Waar is die pikkewyne?
| |||||
Waar is die kangaroes?
| |||||
Waar is die renosters?
| |||||
Waar is die kleedkamers?
| |||||
Daar is ’n winkel.
| |||||
Daar is ’n restaurant.
| |||||
Waar is die kamele?
| |||||
Waar is die gorillas en die sebras?
| |||||
Waar is die tiere en die krokodille?
| |||||
Die Baskiese taalDaar is vier erkende tale in Spanje. Hulle is Spaans, Katalonies, Galicies en Baskies. Die Baskiese taal is al een sonder Romaanse wortels. Dit word in die Spaans-Franse grensgebied gepraat. Sowat 800 000 mense praat Baskies. Baskies word as die oudste taal in Europa beskou. Maar die taal se oorsprong is nog onbekend. Baskies is daarom nog steeds vir taalkundiges ’n raaisel. Baskies is ook die enigste geïsoleerde taal in Europa. Dit wil sê dis nie geneties aan enige ander taal verwant nie. Die rede hiervoor kan die geografiese situasie wees. Die Baskiese mense het nog altyd danksy die berge en kus in isolasie geleef. Op dié manier het die taal selfs die inval van die Indo-Europeërs oorleef. Die term Basques kan na die Latyns vascones teruggevoer word. Die Baske noem hulself Euskaldunak, of mense wat Baskies praat. Dit bewys hoeveel hulle met hul taal, Euskara, identifiseer. Euskara is eeue lank hoofsaaklik mondeling oorgedra. Daarom bestaan net ’n paar geskrewe bronne. Die taal is nog steeds nie heeltemal gestandaardiseer nie. Die meeste Baske is twee- of veeltalig. Maar hulle hou ook die Baskiese taal in stand. Want die Baskiese streek is ’n outonome streek. Dit vergemaklik die proses vir taalbeleid en kulturele programme. Kinders kan tussen ’n Baskiese of Spaanse opvoeding kies. Daar is ook verskeie tipies Baskiese sportsoorte. Dit lyk dus asof die Baske se kultuur en taal ’n toekoms het. Terloops, die hele wêreld ken een Baskiese woord. Dis “El Che” se van – … ja, dis reg, Guevara! |
Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only! LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here. Imprint - Impressum © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved. Contact book2 Afrikaans - Thai vir beginners
|