42 [twee en veertig] |
Stadstoer
|
![]() |
42 [สี่สิบสอง] |
||
การเที่ยวเมือง
|
| |||||
Is die mark Sondae oop?
| |||||
Is die fees Maandae oop?
| |||||
Is die tentoonstelling Dinsdae oop?
| |||||
Is die dieretuin Woensdae oop?
| |||||
Is die museum Donderdae oop?
| |||||
Is die gallery Vrydae oop?
| |||||
Mag mens foto’s neem?
| |||||
Moet mens toegang betaal?
| |||||
Hoeveel is die toegang?
| |||||
Is daar ’n afslag vir groepe?
| |||||
Is daar ’n afslag vir kinders?
| |||||
Is daar ’n afslag vir studente?
| |||||
Watse gebou is dit?
| |||||
Hoe oud is die gebou?
| |||||
Wie het die gebou gebou?
| |||||
Ek stel belang in argitektuur.
| |||||
Ek stel belang in kuns.
| |||||
Ek stel belang in skilderkuns.
| |||||
Vinnige tale, stadige taleDaar is meer as 6 000 tale in die wêreld. Maar almal het dieselfde funksie. Hulle help ons om inligting uit te ruil. In elke taal gebeur dit op ’n ander manier. Want elke taal werk volgens sy eie reëls. Die spoed waarteen ’n taal gepraat word, verskil ook. Taalkundiges het dit in verskeie studies bewys. Vir dié doel is kort tekste in verskillende tale vertaal. Dié tekste is deur moedertaalsprekers hardop gelees. Die resultaat was duidelik. Japannees en Spaans is die vinnigste tale. In dié tale is byna agt lettergrepe per sekonde gesê. Die Chinese praat aansienlik stadiger. Hulle sê net vyf lettergrepe per sekonde. Die spoed hang af van hoe ingewikkeld die lettergrepe is. As die lettergrepe ingewikkeld is, neem dit langer om te praat. Duits bevat byvoorbeeld drie klanke per lettergreep. Daarom word dit relatief stadig gepraat. Vinnige spraak beteken egter nie daar word baie oorgedra nie. Inteendeel! Daar is net ’n bietjie inligting in lettergrepe wat vinnig gesê word. Hoewel die Japannese vinnig praat, dra hulle min inhoud oor. Aan die ander kant sê die “stadige” Chinese baie met min woorde. Engelse lettergrepe bevat ook ’n klomp inligting. Interessant: Die beoordeelde tale is byna ewe doeltreffend! Dit wil sê wie stadiger praat, sê meer. En wie vinniger praat, het meer woorde nodig. Op die ou einde bereik almal op omtrent dieselfde tyd hul doel… |
Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only! LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here. Imprint - Impressum © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved. Contact book2 Afrikaans - Thai vir beginners
|