44 [vier en veertig] |
Saans uitgaan
|
![]() |
44 [สี่สิบสี่] |
||
ไปเที่ยวกลางคืน
|
| |||||
Is daar ’n disko hier?
| |||||
Is daar ’n nagklub hier?
| |||||
Is daar ’n kroeg hier?
| |||||
Wat speel vanaand in die teater?
| |||||
Wat draai vanaand in die bioskoop?
| |||||
Wat’s vanaand op die televisie (tv)?
| |||||
Is daar nog kaartjies beskikbaar vir die teater?
| |||||
Is daar nog kaartjies beskikbaar vir die bioskoop?
| |||||
Is daar nog kaartjies beskikbaar vir die sokker?
| |||||
Ek wil graag heel agter sit.
| |||||
Ek wil graag iewers in die middel sit.
| |||||
Ek wil graag heel voor sit.
| |||||
Kan u iets aanbeveel?
| |||||
Wanneer begin die vertoning?
| |||||
Kan u vir my ’n kaartjie kry?
| |||||
Is daar ’n gholfbaan in die nabyheid?
| |||||
Is daar ’n tennisbaan in die nabyheid?
| |||||
Is daar ’n binnenshuise swembad in die nabyheid?
| |||||
Die Maltese taalBaie Europeërs wat hul Engels wil verbeter, gaan na Malta. Dis omdat Engels dié Suid-Europese eilandstaat se amptelike taal is. En Malta is bekend vir sy baie taalskole. Maar dis nie wat die land vir taalkundiges interessant maak nie. Hulle stel om ’n ander rede in Malta belang. Die Republiek van Malta het nog ’n amptelike taal: Maltesies (of Malti). Dié taal het uit ’n Arabiese dialek ontwikkel. Dit maak Malti die enigste Semitiese taal in Europa. Die sintaks en fonologie verskil egter van Arabies. Malti word ook in Latynse letters geskryf. Die alfabet bevat egter ’n paar spesiale karakters. En die letters c en y ontbreek heeltemal. Die woordeskat bevat elemente van baie verskillende tale. Afgesien van Arabies is Italiaans en Engels onder die invloedryke tale. Maar Fenisiërs en Kartagers het ook die taal beïnvloed. Daarom beskou party navorsers Malti as ’n Arabiese Kreooltaal. Malta is in sy geskiedenis deur verskillende magte beset. Almal het hul merk op Malta se eilande, Gozo en Comino, gelaat. Malti was baie lank slegs ’n plaaslike streektaal. Maar dit het altyd die “ware” Maltese se moedertaal gebly. Dit is ook uitsluitlik mondeling oorgedra. Eers in die 19de eeu het mense in dié taal begin skryf. Vandag is die getal sprekers ’n geskatte 330 000. Malta is sedert 2004 lid van die Europese Unie. Gevolglik is Malti een van Europa se amptelike tale. Maar vir die Maltese is die taal eenvoudig deel van hul kultuur. En hulle is ingenome wanneer buitelanders Malti wil leer. Daar is beslis genoeg taalskole in Malta… |
Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only! LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here. Imprint - Impressum © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved. Contact book2 Afrikaans - Thai vir beginners
|