Leer van vreemde tale aanlyn
previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | BUY the BOOK!  | Free Android app | Free iPhone app

Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Kannada   >   Inhoud


52 [twee en vyftig]

In die afdelingswinkel

 


೫೨ [ಐವತ್ತೆರಡು]

ಸೂಪರ್ ಮಾರ್ಕೆಟ್ ನಲ್ಲಿ

 

 
Gaan ons na die afdelingswinkel toe?
ನಾವು ಸೂಪರ್ ಮಾರ್ಕೆಟ್ ಗೆ ಹೋಗೋಣವೆ?
Ek moet gaan inkopies doen.
ನಾನು ಸಾಮಾನುಗಳನ್ನು ಕೊಳ್ಳಬೇಕು.
Ek wil baie inkopies koop.
ನಾನು ತುಂಬಾ ವಸ್ತುಗಳನ್ನು ಕೊಳ್ಳಬೇಕು.
 
 
 
 
Waar is die kantoorbenodighede?
ಕಛೇರಿಗೆ ಬೇಕಾಗುವ ವಸ್ತುಗಳು ಎಲ್ಲಿವೆ?
Ek het koeverte en briefpapier nodig.
ನನಗೆ ಲಕೋಟೆ ಮತ್ತು ಬರಹ ಸಾಮಾಗ್ರಿಗಳು ಬೇಕು.
Ek het balpuntpenne en koki penne nodig.
ನನಗೆ ಬಾಲ್ ಪೆನ್ ಗಳು ಮತ್ತು ಮಾರ್ಕರ್ ಗಳು ಬೇಕು.
 
 
 
 
Waar is die meubels?
ಪೀಠೋಪಕರಣಗಳು ಎಲ್ಲಿ ದೊರೆಯುತ್ತವೆ?
Ek het ’n kas en ’n laaikas nodig.
ನನಗೆ ಒಂದು ಬೀರು ಹಾಗೂ ಖಾನೆಗಳನ್ನು ಹೊಂದಿರುವ ಬರೆಯುವ ಮೇಜು ಬೇಕು.
Ek het ’n lessenaar en ’n boekrak nodig.
ನನಗೆ ಒಂದು ಬರೆಯುವ ಮೇಜು ಹಾಗೂ ಪುಸ್ತಕದ ಕಪಾಟು ಬೇಕು.
 
 
 
 
Waar is die speelgoed?
ಆಟದ ಸಾಮಾನುಗಳು ಎಲ್ಲಿವೆ?
Ek het ’n pop en teddiebeer nodig.
ನನಗೆ ಒಂದು ಗೊಂಬೆ ಮತ್ತು ಆಟದ ಕರಡಿ ಬೇಕು.
Ek het ’n sokkerbal en ’n skaakstel nodig.
ನನಗೆ ಒಂದು ಫುಟ್ಬಾಲ್ ಮತ್ತು ಚದುರಂಗದಾಟದ ಮಣೆ ಬೇಕು.
 
 
 
 
Waar is die gereedskap?
ಸಲಕರಣೆಗಳು ಎಲ್ಲಿವೆ?
Ek het ’n hammer en ’n tang nodig.
ನನಗೆ ಒಂದು ಸುತ್ತಿಗೆ ಮತ್ತು ಚಿಮುಟ ಬೇಕು.
Ek het ’n boor en ’n skroewedraaier nodig.
ನನಗೆ ಒಂದು ಡ್ರಿಲ್ ಹಾಗೂ ತಿರುಗುಳಿ ಬೇಕು.
 
 
 
 
Waar is die juweliersware?
ಆಭರಣಗಳ ವಿಭಾಗ ಎಲ್ಲಿದೆ?
Ek het ’n halssnoer en ’n armband nodig.
ನನಗೆ ಒಂದು ಸರ ಮತ್ತು ಕೈ ಕಡ ಬೇಕು.
Ek het ’n ring en oorbelle nodig.
ನನಗೆ ಒಂದು ಉಂಗುರ ಮತ್ತು ಓಲೆಗಳು ಬೇಕು.
 
 
 
 

previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | BUY the BOOK!  | Free Android app | Free iPhone app

Vroue is taalkundig meer begaafd as mans!

Vroue is net so intelligent soos mans. Hulle het gemiddeld byna dieselfde IK. Maar die verskil is die geslagte se vaardighede. Mans kan byvoorbeeld beter in drie dimensies dink. Hulle kan ook meestal wiskundige probleme beter oplos. Vroue het egter ’n beter geheue. En hulle bemeester tale makliker. Vroue maak minder spel- en grammatikafoute. Hulle het ’n groter woordeskat en lees vlotter. Daarom behaal hulle ’n beter resultaat in taaltoetse. Die rede vir vroue se taalkundige voorsprong is in die brein. Die manlike en vroulike brein is verskillend georganiseerd. Die linkerhelfte van die brein is vir tale verantwoordelik. Dié deel beheer taalprosesse. Tog gebruik vroue albei breinhelftes om spraak te verwerk. Die twee helftes van hul brein kan ook beter idees uitruil. Die vroulike brein is meer aktief in spraakverwerking. En vroue kan spraak doeltreffender verwerk. Niemand weet nog hoekom die twee breine verskil nie. Party wetenskaplikes glo biologie is die rede daarvoor. Vroulike en manlike gene beïnvloed breinontwikkeling. Hormone maak ook vroue en mans hoe hulle is. Ander sê ons opvoeding beïnvloed ons ontwikkeling. Want daar word meer met vroulike babas gepraat en vir hulle gelees. Klein seuns kry aan die ander kant meer tegniese speelgoed. Dit kan wees dat ons omgewing ons brein vorm. Aan die ander kant kom sekere verskille wêreldwyd voor. En kinders word in elke kultuur anders grootgemaak…

 


Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
Imprint - Impressum  © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved.
Contact
book2 Afrikaans - Kannada vir beginners