Leer van vreemde tale aanlyn
previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | BUY the BOOK!  | Free Android app | Free iPhone app

Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Kannada   >   Inhoud


53 [drie en vyftig]

Winkels

 


೫೩ [ಐವತ್ತ ಮೂರು]

ಅಂಗಡಿಗಳು

 

 
Ons soek ’n sportwinkel.
ನಾವು ಕ್ರೀಡಾ ಸಾಮಾಗ್ರಿಗಳ ಅಂಗಡಿಯನ್ನು ಹುಡುಕುತ್ತಿದ್ದೇವೆ.
Ons soek ’n slaghuis.
ನಾವು ಒಂದು ಮಾಂಸದ ಅಂಗಡಿಯನ್ನು ಹುಡುಕುತ್ತಿದ್ದೇವೆ.
Ons soek ’n apteek.
ನಾವು ಒಂದು ಔಷಧಿಗಳ ಅಂಗಡಿಯನ್ನು ಹುಡುಕುತ್ತಿದ್ದೇವೆ.
 
 
 
 
Ons wil mos ’n sokkerbal koop.
ನಾವು ಒಂದು ಕಾಲ್ಚೆಂಡನ್ನು ಕೊಂಡು ಕೊಳ್ಳಬೇಕು.
Ons wil mos salami koop.
ನಾವು ಸಲಾಮಿ ಕೊಂಡು ಕೊಳ್ಳಬೇಕು.
Ons wil mos medisyne koop.
ನಾವು ಔಷಧಿಗಳನ್ನು ಕೊಂಡು ಕೊಳ್ಳಬೇಕು.
 
 
 
 
Ons soek ’n sportwinkel om ’n sokkerbal te koop.
ನಾವು ಫುಟ್ಬಾಲ್ ಕೊಳ್ಳಲು ಕ್ರೀಡಾಸಾಮಾಗ್ರಿಗಳ ಅಂಗಡಿ ಹುಡುಕುತ್ತಿದ್ದೇವೆ.
Ons soek ’n slaghuis om salami te koop.
ನಾವು ಸಲಾಮಿ ಕೊಂಡು ಕೊಳ್ಳಲು ಮಾಂಸದ ಅಂಗಡಿಯನ್ನು ಹುಡುಕುತ್ತಿದ್ದೇವೆ.
Ons soek ’n apteek om medisyne te koop.
ಔಷಧಿಗಳನ್ನು ಕೊಂಡು ಕೊಳ್ಳಲು ನಾವು ಔಷಧಿಗಳ ಅಂಗಡಿಯನ್ನು ಹುಡುಕುತ್ತಿದ್ದೇವೆ.
 
 
 
 
Ons soek ’n juwelier.
ನಾನು ಒಬ್ಬ ಆಭರಣಗಳ ಮಾರಾಟಗಾರನನ್ನು ಹುಡುಕುತ್ತಿದ್ದೇನೆ.
Ons soek ’n fotowinkel.
ನಾನು ಒಂದು ಛಾಯಚಿತ್ರದ ಅಂಗಡಿಯನ್ನು ಹುಡುಕುತ್ತಿದ್ದೇನೆ.
Ons soek ’n koekwinkel.
ನಾನು ಒಂದು ಮಿಠಾಯಿಗಳ ಅಂಗಡಿಯನ್ನು ಹುಡುಕುತ್ತಿದ್ದೇನೆ.
 
 
 
 
Ek is mos van plan om ’n ring te koop.
ನನಗೆ ಒಂದು ಉಂಗುರವನ್ನು ಕೊಳ್ಳುವ ಉದ್ದೇಶ ಇದೆ.
Ek is mos van plan om ’n rol film te koop.
ನನಗೆ ಒಂದು ಫಿಲ್ಮ್ ರೋಲ್ ಕೊಳ್ಳುವ ಉದ್ದೇಶ ಇದೆ.
Ek is mos van plan om ’n koek te koop.
ನನಗೆ ಒಂದು ಕೇಕ್ ಕೊಳ್ಳುವ ಉದ್ದೇಶ ಇದೆ.
 
 
 
 
Ek soek ’n juwelier om ’n ring te koop.
ಒಂದು ಉಂಗುರ ಕೊಳ್ಳಲು ನಾನು ಆಭರಣಗಳ ಮಾರಾಟಗಾರನನ್ನು ಹುಡುಕುತ್ತಿದ್ದೇನೆ.
Ek soek ’n fotowinkel om ’n rol film te koop.
ಫಿಲ್ಮ್ ಕೊಳ್ಳಲು ನಾನು ಛಾಯಚಿತ್ರದ ಅಂಗಡಿಯನ್ನು ಹುಡುಕುತ್ತಿದ್ದೇನೆ.
Ek soek ’n koekwinkel om ’n koek te koop.
ಕೇಕ್ ಕೊಳ್ಳಲು ಮಿಠಾಯಿ ಅಂಗಡಿ ಹುಡುಕುತ್ತಿದ್ದೇನೆ.
 
 
 
 

previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | BUY the BOOK!  | Free Android app | Free iPhone app

Taal verander = Persoonlikheid verander

Ons taal behoort aan ons. Dis ’n belangrike deel van ons persoonlikheid. Maar baie mense praat verskeie tale. Beteken dit hulle het veelvoudige persoonlikhede? Navorsers dink so! Wanneer ons van taal verwissel, verander ons persoonlikheid. Dit wil sê ons tree anders op. Amerikaanse wetenskaplikes het dié gevolgtrekking gemaak. Hulle het die gedrag van tweetalige vroue bestudeer. Dié vroue het met Engels en Spaans grootgeword. Hulle het albei tale en kulture ewe goed geken. Nogtans was hul gedrag van die taal afhanklik. Wanneer hulle Spaans gepraat het, was die vroue meer selfversekerd. Hulle was ook op hul gemak wanneer mense om hulle Spaans gepraat het. Toe hulle Engels gepraat het, het hul gedrag verander. Hulle het minder selfvertroue gehad en was dikwels onseker van hulself. Die navorsers het ook opgemerk dat die vroue eensamer lyk. Die taal wat ons praat, beïnvloed ons gedrag. Navorsers weet nog nie hoekom dit so is nie. Ons word miskien deur kulturele norme gelei. Terwyl ons praat, dink ons aan die kultuur waaruit die taal kom. Dit gebeur heeltemal vanself. Ons probeer dus by die kultuur aanpas. Ons tree op volgens wat in daardie kultuur die gebruik is. Chinese sprekers was in eksperimente baie terughoudend. Wanneer hulle Engels gepraat het, was hulle meer oop. Miskien verander ons ons gedrag om beter in te pas. Ons wil wees soos die mense met wie ons praat…

 


Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
Imprint - Impressum  © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved.
Contact
book2 Afrikaans - Kannada vir beginners