51 [een en vyftig] |
Boodskappe dra
|
![]() |
೫೧ [ಐವತ್ತೊಂದು] |
||
ಸಣ್ಣ, ಪುಟ್ಟ ಕೆಲಸಗಳನ್ನು ಮಾಡುವುದು
|
Ek wil na die biblioteek toe gaan.
|
ನಾನು ಗ್ರಂಥಾಲಯಕ್ಕೆ ಹೋಗಲು ಇಷ್ಟಪಡುತ್ತೇನೆ.
|
||
Ek wil na die boekwinkel toe gaan.
|
ನಾನು ಪುಸ್ತಕದ ಅಂಗಡಿಗೆ ಹೋಗಲು ಇಷ್ಟಪಡುತ್ತೇನೆ.
|
||
Ek wil na die kiosk toe gaan.
|
ನಾನು ದಿನಪತ್ರಿಕೆಗಳ ಅಂಗಡಿಗೆ ಹೋಗಲು ಇಷ್ಟಪಡುತ್ತೇನೆ.
| ||
Ek wil ’n boek leen.
|
ನಾನು ಒಂದು ಪುಸ್ತಕವನ್ನು ಎರವಲು ತೆಗೆದುಕೊಳ್ಳುತ್ತೇನೆ.
|
||
Ek wil ’n boek koop.
|
ನಾನು ಒಂದು ಪುಸ್ತಕವನ್ನು ಕೊಂಡುಕೊಳ್ಳುತ್ತೇನೆ.
|
||
Ek wil ’n koerant koop.
|
ನಾನು ಒಂದು ದಿನಪತ್ರಿಕೆ ಕೊಂಡುಕೊಳ್ಳುತ್ತೇನೆ.
| ||
Ek wil na die biblioteek toe gaan om ’n boek te leen.
|
ನಾನು ಒಂದು ಪುಸ್ತಕವನ್ನು ಎರವಲು ತೆಗೆದುಕೊಳ್ಳಲು ಗ್ರಂಥಾಲಯಕ್ಕೆ ಹೋಗುತ್ತೇನೆ
|
||
Ek wil na die boekwinkel toe gaan om ’n boek te koop.
|
ನಾನು ಒಂದು ಪುಸ್ತಕವನ್ನು ಕೊಂಡು ಕೊಳ್ಳಲು ಒಂದು ಪುಸ್ತಕದ ಅಂಗಡಿಗೆ ಹೋಗುತ್ತೇನೆ.
|
||
Ek wil na die kiosk toe gaan om ’n koerant te koop.
|
ಒಂದು ದಿನಪತ್ರಿಕೆ ಕೊಂಡುಕೊಳ್ಳಲು ನಾನು ದಿನಪತ್ರಿಕೆಗಳ ಅಂಗಡಿಗೆ ಹೋಗುತ್ತೇನೆ.
| ||
Ek wil na die oogkundige toe gaan.
|
ನಾನು ಕನ್ನಡಕದ ಅಂಗಡಿಗೆ ಹೋಗುತ್ತೇನೆ.
|
||
Ek wil na die supermark toe gaan.
|
ನಾನು ಸೂಪರ್ ಮಾರ್ಕೆಟ್ ಗೆ ಹೋಗುತ್ತೇನೆ.
|
||
Ek wil na die bakker toe gaan.
|
ನಾನು ಬೇಕರಿಗೆ ಹೋಗುತ್ತೇನೆ.
| ||
Ek wil ’n bril koop.
|
ನಾನು ಒಂದು ಕನ್ನಡಕವನ್ನು ಕೊಳ್ಳಬೇಕು.
|
||
Ek wil vrugte en groente koop.
|
ನಾನು ಹಣ್ಣು, ತರಕಾರಿಗಳನ್ನು ಕೊಳ್ಳಬೇಕು.
|
||
Ek wil rolletjies en brood koop.
|
ನಾನು ಬ್ರೆಡ್ ಮತ್ತು ಬನ್ ಗಳನ್ನು ಕೊಳ್ಳಬೇಕು.
| ||
Ek wil na die oogkundige toe gaan om ’n bril te koop.
|
ಒಂದು ಕನ್ನಡಕವನ್ನು ಕೊಳ್ಳಲು ನಾನು ಕನ್ನಡಕದ ಅಂಗಡಿಗೆ ಹೋಗುತ್ತೇನೆ.
|
||
Ek wil na die supermark toe gaan om vrugte en groente te koop.
|
ಹಣ್ಣು, ತರಕಾರಿಗಳನ್ನು ಕೊಳ್ಳಲು ನಾನು ಸೂಪರ್ ಮಾರ್ಕೆಟ್ ಗೆ ಹೋಗುತ್ತೇನೆ.
|
||
Ek wil na die bakker toe gaan om rolletjies en brood te koop.
|
ಬ್ರೆಡ್ ಮತ್ತು ಬನ್ನ್ ಗಳನ್ನು ಕೊಳ್ಳಲು ನಾನು ಬೇಕರಿಗೆ ಹೋಗುತ್ತೇನೆ.
| ||
Minderheidstale in EuropaIn Europa word daar baie verskillende tale gepraat. Die meeste van hulle is Indo-Europese tale. Naas die groot nasionale tale is daar baie kleiner tale. Hulle is minderheidstale. Minderheidstale verskil van amptelike tale. Maar hulle is nie dialekte nie. Hulle is ook nie die tale van immigrante nie. Minderheidstale word altyd as etniese tale beskou. Dit wil sê hulle is die tale van bepaalde etniese groepe. Byna elke land in Europa het minderheidstale. Daar is sowat 40 tale in die Europese Unie. Party minderheidstale word in net een land gepraat. Onder hulle is byvoorbeeld Sorbies in Duitsland. Aan die ander kant word Romani in baie Europese lande gepraat. Minderheidstale het ’n spesiale status. Want hulle word deur net ’n relatiewe klein groep gepraat. Dié groepe kan dit nie bekostig om hul eie skole te bou nie. Dis ook vir hulle moeilik om hul eie letterkunde te publiseer. Baie minderheidstale word gevolglik deur uitwissing bedreig. Die Europese Unie wil minderheidstale beskerm. Want elke taal vorm ’n belangrike deel van ’n kultuur of identiteit. Party nasies het nie ’n staat nie en bestaan net as ’n minderheid. Daar is verskeie programme en projekte wat hul tale probeer bevorder. So wil mense ook die kultuur van kleiner etniese groepe bewaar. Party minderheidstale sal nogtans gou verdwyn. Onder hulle is Lyflands, wat in ’n provinsie van Letland gepraat word. Daar is slegs sowat 20 mense oor wat Lyflands as ’n moedertaal praat. Daarom is Lyflands die kleinste taal in Europa… |
Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only! LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here. Imprint - Impressum © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved. Contact book2 Afrikaans - Kannada vir beginners
|