25 [vyf en twintig] |
In die stad
|
![]() |
೨೫ [ಇಪ್ಪತ್ತೈದು] |
||
ಪಟ್ಟಣದಲ್ಲಿ
|
Ek wil na die stasie toe gaan.
|
ನಾನು ರೈಲ್ವೆ ನಿಲ್ದಾಣಕ್ಕೆ ಹೋಗಬೇಕು.
|
||
Ek wil na die lughawe toe gaan.
|
ನಾನು ವಿಮಾನ ನಿಲ್ದಾಣಕ್ಕೆ ಹೋಗಬೇಕು.
|
||
Ek wil na die middestad toe gaan.
|
ನಾನು ನಗರ ಕೇಂದ್ರಕ್ಕೆ ಹೋಗಬೇಕು.
| ||
Hoe kom ek by die stasie?
|
ನಾನು ರೈಲ್ವೆ ನಿಲ್ದಾಣವನ್ನು ಹೇಗೆ ತಲುಪಬಹುದು?
|
||
Hoe kom ek by die lughawe?
|
ನಾನು ವಿಮಾನ ನಿಲ್ದಾಣವನ್ನು ಹೇಗೆ ತಲುಪಬಹುದು?
|
||
Hoe kom ek by die middestad?
|
ನಾನು ನಗರ ಕೇಂದ್ರವನ್ನು ಹೇಗೆ ತಲುಪಬಹುದು?
| ||
Ek soek ’n taxi.
|
ನನಗೆ ಒಂದು ಟ್ಯಾಕ್ಸಿ ಬೇಕು.
|
||
Ek soek ’n stadskaart.
|
ನನಗೆ ನಗರದ ಒಂದು ನಕ್ಷೆ ಬೇಕು.
|
||
Ek soek ’n hotel.
|
ನನಗೆ ಒಂದು ವಸತಿಗೃಹ (ಹೋಟೆಲ್) ಬೇಕು.
| ||
Ek wil graag ’n motor huur.
|
ನಾನು ಒಂದು ಕಾರ್ ಅನ್ನು ಬಾಡಿಗೆಗೆ ತೆಗೆದುಕೊಳ್ಳಬೇಕು.
|
||
Hier is my kredietkaart.
|
ಇದು ನನ್ನ ಕ್ರೆಡಿಟ್ ಕಾರ್ಡ್.
|
||
Hier is my rybewys.
|
ಇದು ನನ್ನ ವಾಹನ ಚಾಲನಾ ಪರವಾನಿಗೆ .
| ||
Wat is daar te sien in die stad?
|
ಈ ನಗರದಲ್ಲಿ ನೋಡಲೇಬೇಕಾದ ವಿಶೇಷಗಳು ಏನಿವೆ?
|
||
Gaan na die ou stad.
|
ನೀವು ಹಳೆಯ ನಗರಕ್ಕೆ (ಪಟ್ಟಣಕ್ಕೆ) ಹೋಗಿ.
|
||
Gaan op ’n stadstoer.
|
ನೀವು ನಗರ ಪ್ರದಕ್ಷಿಣೆ ಮಾಡಿ.
| ||
Gaan na die hawe.
|
ನೀವು ಬಂದರಿಗೆ ಹೋಗಿ.
|
||
Gaan op ’n hawetoer.
|
ನೀವು ಬಂದರಿನ ಪ್ರದಕ್ಷಿಣೆ ಮಾಡಿ.
|
||
Watter ander besienswaardighede is daar nog?
|
ಇವುಗಳನ್ನು ಬಿಟ್ಟು ಬೇರೆ ಯಾವ ಪ್ರೇಕ್ಷಣೀಯ ಸ್ಥಳಗಳಿವೆ?
| ||
Slawiese taleSlawiese tale is die moedertale van 300 miljoen mense. Die Slawiese tale tel onder die Indo-Europese tale. Daar is sowat 20 Slawiese tale. Die belangrikste onder hulle is Russies. Russies is die moedertaal van meer as 150 miljoen mense. Daarna volg Pools en Oekraïens met 50 miljoen sprekers elk. In taalkunde word die Slawiese tale in verskillende groepe verdeel. Daar is Wes-Slawiese, Oos-Slawiese en Suid-Slawiese tale. Die Wes-Slawiese tale is Pools, Tsjeggies en Slowaaks. Russies, Oekraïens en Belarussies is Oos-Slawiese tale. Die Suid-Slawiese tale is Serwies, Kroaties en Bulgaars. Afgesien van hulle is daar baie ander Slawiese tale. Maar hulle word deur relatief min mense gepraat. Die Slawiese tale het ’n gemeenskaplike oertaal. Die individuele tale het relatief laat daaruit ontstaan. Hulle is dus jonger as die Germaanse en Romaanse tale. Die grootste deel van die woordeskat in die Slawiese tale is soortgelyk. Dis omdat hulle nie tot relatief laat van mekaar geskei is nie. Uit ’n wetenskaplike oogpunt is die Slawiese tale konserwatief. Dit beteken hulle bevat nog baie ou strukture. Ander Indo-Europese tale het dié ou vorms verloor. As gevolg hiervan is dit baie interessant om Slawiese tale te bestudeer. Gevolgtrekkings kan oor vroeër tale gemaak word deur hulle na te vors. Navorsers hoop hulle kan só ’n spoor na Indo-Europese tale vind. Slawiese tale het kenmerkend min klinkers. Afgesien daarvan het hulle baie klanke wat nie in ander tale voorkom nie. Veral Wes-Europeërs sukkel dikwels met die uitspraak. Maar moenie bekommerd wees nie – alles sal regkom! In Pools: Wszystko będzie dobrze! |
Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only! LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here. Imprint - Impressum © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved. Contact book2 Afrikaans - Kannada vir beginners
|