26 [ses en twintig] |
In die natuur
|
![]() |
೨೬ [ಇಪ್ಪತ್ತಾರು] |
||
ಪ್ರಕೃತಿಯ ಮಡಿಲಿನಲ್ಲಿ
|
Sien jy die toring daar anderkant?
|
ನಿನಗೆ ಅಲ್ಲಿರುವ ಗೋಪುರ ಕಾಣಿಸುತ್ತಾ ಇದೆಯ?
|
||
Sien jy die berg daar anderkant?
|
ನಿನಗೆ ಅಲ್ಲಿರುವ ಬೆಟ್ಟ ಕಾಣಿಸುತ್ತಾ ಇದೆಯ?
|
||
Sien jy die dorp daar anderkant?
|
ನಿನಗೆ ಅಲ್ಲಿರುವ ಹಳ್ಳಿ ಕಾಣಿಸುತ್ತಾ ಇದೆಯ?
| ||
Sien jy die rivier daar anderkant?
|
ನಿನಗೆ ಅಲ್ಲಿರುವ ನದಿ ಕಾಣಿಸುತ್ತಾ ಇದೆಯ?
|
||
Sien jy die brug daar anderkant?
|
ನಿನಗೆ ಅಲ್ಲಿರುವ ಸೇತುವೆ ಕಾಣಿಸುತ್ತಾ ಇದೆಯ?
|
||
Sien jy die meer daar anderkant?
|
ನಿನಗೆ ಅಲ್ಲಿರುವ ಸಮುದ್ರ ಕಾಣಿಸುತ್ತಾ ಇದೆಯ?
| ||
Ek hou van daardie voël.
|
ನನಗೆ ಆ ಪಕ್ಷಿ ಇಷ್ಟ.
|
||
Ek hou van daardie boom.
|
ನನಗೆ ಆ ಮರ ಇಷ್ಟ.
|
||
Ek hou van hierdie klip.
|
ನನಗೆ ಈ ಕಲ್ಲು ಇಷ್ಟ.
| ||
Ek hou van daardie parkie.
|
ನನಗೆ ಆ ಉದ್ಯಾನವನ ಇಷ್ಟ.
|
||
Ek hou van daardie tuin.
|
ನನಗೆ ಆ ತೋಟ ಇಷ್ಟ.
|
||
Ek hou van hierdie blom.
|
ನನಗೆ ಈ ಹೂವು ಇಷ್ಟ.
| ||
Dit is vir my mooi.
|
ಅದು ಸುಂದರವಾಗಿದೆ.
|
||
Dit is vir my interessant.
|
ಅದು ಸ್ವಾರಸ್ಯಕರವಾಗಿದೆ.
|
||
Dit is vir my pragtig.
|
ಅದು ತುಂಬಾ ಸೊಗಸಾಗಿದೆ.
| ||
Dit is vir my lelik.
|
ಅದು ಅಸಹ್ಯವಾಗಿದೆ.
|
||
Dit is vir my vervelig.
|
ಅದು ನೀರಸವಾಗಿದೆ
|
||
Dit is vir my verskriklik.
|
ಅದು ಅತಿ ಘೋರವಾಗಿದೆ.
| ||
Tale en spreekwoordeDaar is spreekwoorde in elke taal. In dié opsig is spreekwoorde ’n belangrike deel van nasionale identiteit. Spreekwoorde onthul ’n land se norme en waardes. Hul vorm is algemeen bekend en vasgelê, nie veranderbaar nie. Spreekwoorde is altyd kort en bondig. Metafore word dikwels daarin gebruik. Baie spreekwoorde is ook poëties gevorm. Die meeste spreekwoorde gee ons raad of reëls vir gedrag. Sommige spreekwoorde lewer ook duidelik kritiek. Spreekwoorde gebruik ook dikwels stereotipes. Hulle kan oor vermeende tipiese eienskappe van ander lande of mense wees. Spreekwoorde het ’n lang tradisie. Aristoteles het hulle as kort filosofiese stukke aangeprys. Hulle is ’n belangrike stilistiese instrument in retoriek en letterkunde. Wat hulle besonders maak, is dat hulle altyd aktueel bly. In taalkunde is daar ’n dissipline wat net aan hulle gewy word. Baie spreekwoorde bestaan in verskeie tale. Dus kan hulle leksikaal identies wees. In so ’n geval gebruik sprekers van verskillende tale dieselfde woorde. Bellende Hunde beißen nicht, Perro que ladra no muerde. (DE-ES) Ander gesegdes is semanties eenders. Dit beteken dieselfde idee word deur ander woorde oorgedra. Appeler un chat un chat, Dire pane al pane e vino al vino. (FR-IT) Spreekwoorde help ons om ander mense en kulture te verstaan. Die interessantste is spreekwoorde wat wêreldwyd voorkom. Hulle gaan oor die “groot” onderwerpe van die menslike lewe. Die spreekwoorde handel oor universele ervarings. Hulle bewys dat ons almal eenders is – ongeag watter taal ons praat! |
Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only! LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here. Imprint - Impressum © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved. Contact book2 Afrikaans - Kannada vir beginners
|