Leer van vreemde tale aanlyn
previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | BUY the BOOK!  | Free Android app | Free iPhone app

Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Kannada   >   Inhoud


24 [vier en twintig]

Afspraak

 


೨೪ [ಇಪ್ಪತ್ನಾಲ್ಕು]

ಕಾರ್ಯನಿಶ್ಚಯ

 

 
Het jy die bus verpas?
ನಿನಗೆ ಬಸ್ ತಪ್ಪಿ ಹೋಯಿತೆ?
Ek het ’n halfuur (lank) vir jou gewag.
ನಾನು ನಿನಗಾಗಿ ಅರ್ಧಗಂಟೆ ಕಾದಿದ್ದೆ.
Het jy nie ’n selfoon by jou nie?
ನಿನ್ನ ಬಳಿ ಮೊಬೈಲ್ ಫೋನ್ ಇಲ್ಲವೆ?
 
 
 
 
Wees volgende keer betyds!
ಮುಂದಿನ ಸಲ ಸರಿಯಾದ ಸಮಯಕ್ಕೆ ಬಾ!
Neem volgende keer ’n taxi!
ಮುಂದಿನ ಬಾರಿ ಟ್ಯಾಕ್ಸಿಯಲ್ಲಿ ಬಾ!
Neem volgende keer ’n sambreel saam!
ಮುಂದಿನ ಸಲ ಒಂದು ಛತ್ರಿಯನ್ನು ತೆಗೆದುಕೊಂಡು ಬಾ!
 
 
 
 
Ek het môre af.
ನಾಳೆ ನನಗೆ ರಜೆ ಇದೆ.
Ontmoet ons mekaar môre?
ನಾಳೆ ನಾವು ಭೇಟಿ ಮಾಡೋಣವೆ?
Ek is jammer, môre pas my nie.
ಕ್ಷಮಿಸಿ, ನಾಳೆ ನನಗೆ ಆಗುವುದಿಲ್ಲ.
 
 
 
 
Het jy planne vir die naweek?
ವಾರಾಂತ್ಯಕ್ಕೆ ನೀನು ಏನಾದರು ಕಾರ್ಯಕ್ರಮವನ್ನು ಹಾಕಿಕೊಂಡಿದ್ದೀಯ?
Of het jy reeds ’n afspraak?
ಅಥವಾ ನಿನಗೆ ಯಾರನ್ನಾದರು ಭೇಟಿ ಮಾಡುವ ಕಾರ್ಯಕ್ರಮ ಇದೆಯ?
Ek stel voor ons ontmoet mekaar die naweek.
ನಾವು ಮುಂದಿನ ವಾರಾಂತ್ಯ ಭೇಟಿ ಮಾಡೋಣ ಎಂದು ನನ್ನ ಸಲಹೆ.
 
 
 
 
Sal ons ’n piekniek hou?
ನಾವು ಪಿಕ್ನಿಕ್ ಗೆ ಹೋಗೋಣವೆ?
Sal ons strand toe gaan?
ನಾವು ಸಮುದ್ರ ತೀರಕ್ಕೆ ಹೋಗೋಣವೆ?
Sal ons na die berge toe gaan?
ನಾವು ಗುಡ್ಡ ಬೆಟ್ಟಗಳಿಗೆ ಹೋಗೋಣವೆ?
 
 
 
 
Ek kom haal jou by die kantoor.
ನಾನು ನಿನ್ನನ್ನು ಕಛೇರಿಯಿಂದ ಕರೆದುಕೊಂಡು ಹೋಗುತ್ತೇನೆ.
Ek kom haal jou by die huis.
ನಾನು ನಿನ್ನನ್ನು ಮನೆಯಿಂದ ಕರೆದುಕೊಂಡು ಹೋಗುತ್ತೇನೆ.
Ek kom haal jou by die bushalte.
ನಾನು ನಿನ್ನನ್ನು ಬಸ್ ನಿಲ್ದಾಣದಿಂದ ಕರೆದುಕೊಂಡು ಹೋಗುತ್ತೇನೆ.
 
 
 
 

previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | BUY the BOOK!  | Free Android app | Free iPhone app

Wenke om ’n vreemde taal te leer

Dis altyd moeilik om ’n nuwe taal te leer. Die uitspraak, grammatikareëls en woordeskat verg baie dissipline. Daar is egter verskillende kunsies wat dit makliker maak om te leer! In die eerste plek is dit belangrik om positief te dink. Raak opgewonde oor die nuwe taal en nuwe ondervindings! Teoreties maak dit nie saak waarmee jy begin nie. Soek ’n onderwerp wat vir jou besonder interessant is. Dit maak sin om eers op luister en spraak te konsentreer. Lees en skryf daarna tekste. Bedink ’n stelsel wat jou en jou daaglikse roetine pas. Met byvoeglike naamwoorde kan jy dikwels terselfdertyd die teenoorgestelde leer. Of jy kan tekens met woordeskat oral in jou huis hang. Terwyl jy oefening doen of in die kar is, kan jy klankopnames gebruik om te leer. Hou op as ’n bepaalde onderwerp vir jou te moeilik is. Rus of studeer iets anders! So sal jy nie jou begeerte verloor om die nuwe taal te leer nie. Dis pret om blokraaisels in die nuwe taal op te los. Rolprente in die vreemde taal sorg vir ’n bietjie afwisseling. Jy kan baie oor ’n land en sy mense leer deur buitelandse koerante te lees. Daar is baie oefeninge op die internet wat boeke aanvul. En soek vriende wat dit ook geniet om tale te leer. Bestudeer nuwe inhoud altyd in konteks en nooit op sy eie nie! Hersien alles gereeld! So kan jou brein ook die materiaal goed onthou. Almal wat genoeg van teorie gehad het, moet hul tasse pak! Want jy kan nêrens ’n taal doeltreffender leer as tussen moedertaalsprekers nie. Jy kan tydens jou reis ’n dagboek oor jou ondervindings hou. Maar die hoofsaak is: moenie moed opgee nie!

 


Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
Imprint - Impressum  © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved.
Contact
book2 Afrikaans - Kannada vir beginners