23 [drie en twintig] |
Vreemde tale leer
|
![]() |
೨೩. [ಇಪ್ಪತ್ತಮೂರು] |
||
ಪರಭಾಷೆಗಳನ್ನು ಕಲಿಯುವುದು
|
Waar het u Spaans geleer?
|
ನೀವು ಎಲ್ಲಿ ಸ್ಪಾನಿಷ್ ಕಲಿತಿರಿ?
|
||
Kan u ook Portugees praat?
|
ನೀವು ಪೋರ್ಚಗೀಸ್ ಭಾಷೆ ಮಾತನಾಡುತ್ತೀರಾ?
|
||
Ja, en ek kan ook ’n bietjie Italiaans praat.
|
ಹೌದು, ಸ್ವಲ್ಪ ಇಟ್ಯಾಲಿಯನ್ ಸಹ ಮಾತನಾಡಬಲ್ಲೆ.
| ||
Ek dink u praat baie mooi (Spaans/Italiaans/...).
|
ನನಗೆ ನೀವು ತುಂಬ ಚೆನ್ನಾಗಿ ಮಾತನಾಡುತ್ತೀರಿ ಎನಿಸುತ್ತದೆ.
|
||
Die tale is taamlik soortgelyk.
|
ಈ ಭಾಷೆಗಳೆಲ್ಲಾ ಬಹುತೇಕ ಒಂದೇ ತರಹ ಇವೆ.
|
||
Ek kan hulle goed verstaan.
|
ನಾನು ಅವುಗಳನ್ನೆಲ್ಲಾ ಚೆನ್ನಾಗಿ ಅರ್ಥಮಾಡಿಕೊಳ್ಳಬಲ್ಲೆ.
| ||
Maar praat en skryf is moeilik.
|
ಆದರೆ ಮಾತನಾಡುವುದು ಮತ್ತು ಬರೆಯುವುದು ಕಷ್ಟ.
|
||
Ek maak nog steeds baie foute.
|
ನಾನು ಇನ್ನೂ ಸಹ ತುಂಬಾ ತಪ್ಪುಗಳನ್ನು ಮಾಡುತ್ತೇನೆ.
|
||
Wys my altyd tereg asseblief.
|
ದಯವಿಟ್ಟು ನನ್ನ ತಪ್ಪುಗಳನ್ನು ಯಾವಾಗಲೂ ಸರಿಪಡಿಸಿ.
| ||
U uitspraak is heel goed.
|
ನಿಮ್ಮ ಉಚ್ಚಾರಣೆ ಸಾಕಷ್ಟು ಚೆನ್ನಾಗಿದೆ.
|
||
U het net ’n effense aksent.
|
ನಿಮ್ಮ ಮಾತಿನ ಧಾಟಿಯಲ್ಲಿ ಸ್ವಲ್ಪ ವ್ಯತ್ಯಾಸ ಇದೆ.
|
||
Mens kan hoor waar u vandaan kom.
|
ನೀವು ಎಲ್ಲಿಂದ ಬಂದಿದ್ದೀರಿ ಎಂಬುದು ಜನರಿಗೆ ಗೂತ್ತಾಗುತ್ತದೆ.
| ||
Wat is u moedertaal?
|
ನಿಮ್ಮ ಮಾತೃಭಾಷೆ ಯಾವುದು?
|
||
Loop u ’n taalkursus?
|
ನೀವು ಭಾಷಾ ತರಗತಿಗಳಿಗೆ ಹೋಗುತ್ತೀರಾ?
|
||
Watter handboek gebruik u?
|
ನೀವು ಯಾವ ಪಠ್ಯಪುಸ್ತಕವನ್ನು ಉಪಯೋಗಿಸುತ್ತೀರಿ?
| ||
Ek kan nie op die oomlik die naam onthou nie.
|
ಪಠ್ಯಪುಸ್ತಕದ ಹೆಸರು ನನಗೆ ಸದ್ಯದಲ್ಲಿ ನೆನಪಿನಲ್ಲಿ ಇಲ್ಲ.
|
||
Die titel het my ontglip.
|
ಪಠ್ಯಪುಸ್ತಕದ ಹೆಸರು ನನಗೆ ಜ್ಞಾಪಕಕ್ಕೆ ಬರುತ್ತಿಲ್ಲ.
|
||
Ek het dit vergeet.
|
ನಾನು ಅದನ್ನು ಮರೆತು ಬಿಟ್ಟಿದ್ದೇನೆ.
| ||
Germaanse taleDie Germaanse tale is deel van die Indo-Europese taalfamilie. Dié taalgroep word deur sy fonologiese eienskappe gekenmerk. Verskille in fonologie onderskei dié tale van ander. Daar is omtrent 15 Germaanse tale. Wêreldwyd word hulle deur 500 miljoen mense gepraat. Dis moeilik om die presiese aantal individuele tale te bepaal. Dis dikwels nie duidelik of individuele tale of slegs dialekte bestaan nie. Die belangrikste Germaanse taal is Engels. Dit het wêreldwyd 350 miljoen moedertaalsprekers. Dit word deur Duits en Nederlands gevolg. Die Germaanse tale word in verskillende groepe verdeel. Daar is Noord-Germaanse, Wes-Germaanse en Oos-Germaanse tale. Die Skandinawiese tale is Noord-Germaanse tale. Engels, Duits en Nederlands is Wes-Germaanse tale. Die Oos-Germaanse tale het almal uitgesterf. Goties was byvoorbeeld deel van dié groep. Kolonisering het Germaanse tale oor die wêreld versprei. Gevolglik word Nederlands in die Karibiese streek en in Suid-Afrika verstaan. Alle Germaanse tale het uit ’n gemeenskaplike stam ontstaan. Dis nie duidelik of daar ’n eenvormige oertaal was nie. Verder bestaan daar slegs ’n paar ou Germaanse tekste. Anders as met Romaanse tale is daar skaars enige bronne. Gevolglik is dit moeiliker om Germaanse tale na te vors. Daar is ook relatief min bekend oor die Germaanse mense, of Teutone. Die Teutoonse mense het nie verenig nie. Gevolglik was daar geen gemeenskaplike identiteit nie. Die wetenskap moet dus op ander bronne staatmaak. Sonder die Grieke en Romeine sou ons min oor die Teutone geweet het! |
Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only! LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here. Imprint - Impressum © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved. Contact book2 Afrikaans - Kannada vir beginners
|