Leer van vreemde tale aanlyn
previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | BUY the BOOK!  | Free Android app | Free iPhone app

Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Kannada   >   Inhoud


16 [sestien]

Seisoene en weer

 


೧೬ [ಹದಿನಾರು]

ಋತುಗಳು ಮತ್ತು ಹವಾಮಾನ

 

 
Dit is die seisoene:
ಇವು ಋತುಗಳು.
Lente, somer,
ವಸಂತ ಋತು ಮತ್ತು ಬೇಸಿಗೆಕಾಲ.
herfs, winter.
ಶರದ್ಋತು ಮತ್ತು ಚಳಿಗಾಲ
 
 
 
 
Die somer is warm.
.ಬೇಸಿಗೆ ಕಾಲ ಬೆಚ್ಚಗೆ ಇರುತ್ತದೆ.
In die somer skyn die son.
ಬೇಸಿಗೆಕಾಲದಲ್ಲಿ ಸೂರ್ಯ ಪ್ರಕಾಶಿಸುತ್ತಾನೆ.
In die somer gaan stap ons graag.
ಬೇಸಿಗೆಕಾಲದಲ್ಲಿ ನಾವು ಹವಾ ಸೇವನೆಗೆ ಹೋಗುತ್ತೇವೆ.
 
 
 
 
Die winter is koud.
ಚಳಿಗಾಲದಲ್ಲಿ ಚಳಿ ಇರುತ್ತದೆ.
In die winter sneeu of reën dit.
ಚಳಿಗಾಲದಲ್ಲಿ ಹಿಮ ಬೀಳುತ್ತದೆ ಅಥವಾ ಮಳೆ ಬರುತ್ತದೆ.
In die winter bly ons graag tuis.
ಚಳಿಗಾಲದಲ್ಲಿ ಮನೆಯಲ್ಲಿ ಇರಲು ಇಷ್ಟಪಡುತ್ತೇವೆ.
 
 
 
 
Dit is koud.
ಚಳಿ ಆಗುತ್ತಿದೆ.
Dit reën.
ಮಳೆ ಬರುತ್ತಿದೆ.
Dit is winderig.
ಗಾಳಿ ಬೀಸುತ್ತಿದೆ.
 
 
 
 
Dit is warm.
ಸೆಖೆ ಆಗುತ್ತಿದೆ.
Dit is sonnig.
ಸೂರ್ಯ ಪ್ರಕಾಶಿಸುತ್ತಿದ್ದಾನೆ.
Dit is helder.
ಹವಾಮಾನ ಹಿತಕರವಾಗಿದೆ.
 
 
 
 
Hoe is die weer vandag?
ಇಂದು ಹವಾಮಾನ ಹೇಗಿದೆ?
Dit is koud vandag.
ಇಂದು ಚಳಿಯಾಗಿದೆ.
Dit is warm vandag.
ಇಂದು ಸೆಖೆಯಾಗಿದೆ
 
 
 
 

previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | BUY the BOOK!  | Free Android app | Free iPhone app

Leer en emosie

Ons is bly wanneer ons in ’n vreemde taal kan kommunikeer. Ons is trots op onsself en die vordering met ons studie. Aan die ander kant is ons ontsteld of teleurgesteld as ons nie suksesvol is nie. Daar is dus verskillende gevoelens wat met studie verbind word. Nuwe studies het interessante resultate gelewer. Hulle bewys dat gevoelens tydens leerwerk ’n rol speel. Want ons emosies beïnvloed hoe suksesvol ons leer. Leer is altyd vir ons brein ’n “probleem”. En dit wil die probleem oplos. Dit hang van ons emosie af of ons sal slaag. As ons glo ons kan die probleem oplos, is ons vol vertroue. Dié emosionele stabiliteit help ons leer. Positiewe denke bevorder ons intellektuele vermoëns. Aan die ander kant werk studie onder stres nie so goed nie. Twyfel of kommer belemmer goeie prestasie. Ons leer veral sleg wanneer ons bang is. Dan kan ons brein nie nuwe inhoud goed stoor nie. Daarom is dit belangrik om altyd gemotiveerd te wees wanneer jy leer. Emosies beïnvloed dus studie. Maar studie beïnvloed ook ons emosies! Dieselfde breinstrukture wat feite verwerk, verwerk ook emosies. Leer kan jou dus gelukkig maak en mense wat gelukkig is, leer beter. Natuurlik is dit nie altyd pret om te leer nie - dit lam ook vervelig wees. Daarom moet ons altyd klein doelwitte stel. So sal ons nie ons brein ooreis nie. En ons waarborg dat ons aan ons verwagtings kan voldoen. Sukses is dan ’n beloning wat ons van nuuts af motiveer. So: leer iets en glimlag terwyl jy dit doen!

 


Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
Imprint - Impressum  © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved.
Contact
book2 Afrikaans - Kannada vir beginners