Leer van vreemde tale aanlyn
previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | BUY the BOOK!  | Free Android app | Free iPhone app

Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Kannada   >   Inhoud


15 [vyftien]

Vrugte en kos / voedsel

 


೧೫ [ಹದಿನೈದು]

ಹಣ್ಣುಗಳು ಮತ್ತು ಆಹಾರ ಪದಾರ್ಥಗಳು

 

 
Ek het ’n aarbei.
ನನ್ನ ಬಳಿ ಒಂದು ಸ್ಟ್ರಾಬೆರಿ ಇದೆ.
Ek het ’n kiwivrug en ’n spanspek.
ನನ್ನ ಬಳಿ ಒಂದು ಕಿವಿ ಮತ್ತು ಒಂದು ಕರಬೂಜ ಹಣ್ಣುಗಳಿವೆ.
Ek het ’n lemoen en ’n pomelo.
ನನ್ನ ಬಳಿ ಒಂದು ಕಿತ್ತಳೆ ಮತ್ತು ಒಂದು ದ್ರಾಕ್ಷಿ ಹಣ್ಣುಗಳಿವೆ.
 
 
 
 
Ek het ’n appel en ’n veselperske / mango.
ನನ್ನ ಬಳಿ ಒಂದು ಸೇಬು ಮತ್ತು ಒಂದು ಮಾವಿನ ಹಣ್ಣುಗಳಿವೆ.
Ek het ’n piesang en ’n pynappel.
ನನ್ನ ಬಳಿ ಒಂದು ಬಾಳೆ ಮತ್ತು ಒಂದು ಅನಾನಸ್ ಹಣ್ಣುಗಳಿವೆ.
Ek maak ’n vrugteslaai.
ನಾನು ಹಣ್ಣುಗಳ ರಸಾಯನ ಮಾಡುತ್ತೇನೆ.
 
 
 
 
Ek eet roosterbrood.
ನಾನು ಟೋಸ್ಟ್ ತಿನ್ನುತ್ತಿದ್ದೇನೆ.
Ek eet roosterbrood met botter.
ನಾನು ಟೋಸ್ಟನ್ನು ಬೆಣ್ಣೆ ಜೊತೆ ತಿನ್ನುತ್ತಿದ್ದೇನೆ.
Ek eet roosterbrood met botter en konfyt.
ನಾನು ಟೋಸ್ಟನ್ನು ಬೆಣ್ಣೆ ಹಾಗು ಜ್ಯಾಮ್ ಜೊತೆ ತಿನ್ನುತ್ತಿದ್ದೇನೆ.
 
 
 
 
Ek eet ’n toebroodjie.
ನಾನು ಒಂದು ಸ್ಯಾಂಡ್ವಿಚ್ ತಿನ್ನುತ್ತಿದ್ದೇನೆ.
Ek eet ’n toebroodjie met margarien.
ನಾನು ಒಂದು ಸ್ಯಾಂಡ್ವಿಚ್ ಅನ್ನು ಮಾರ್ಗರೀನ್ ಜೊತೆ ತಿನ್ನುತ್ತಿದ್ದೇನೆ.
Ek eet ’n toebroodjie met margarien en tamatie.
ನಾನು ಸ್ಯಾಂಡ್ವಿಚ್ ಜೊತೆ ಮಾರ್ಗರೀನ್ ಮತ್ತು ಟೊಮ್ಯಾಟೊ ತಿನ್ನುತ್ತಿದ್ದೇನೆ
 
 
 
 
Ons het brood en rys nodig.
ನಮಗೆ ಬ್ರೆಡ್ ಮತ್ತು ಅಕ್ಕಿ ಬೇಕು.
Ons het vis en biefstuk / steak nodig.
ನಮಗೆ ಮೀನು ಮತ್ತು ಗೋಮಾಂಸ ಬೇಕು.
Ons het pizza en spaghetti nodig.
ನಮಗೆ ಪಿಜ್ಝಾ ಮತ್ತು ಸ್ಪಗೆಟಿ ಬೇಕು.
 
 
 
 
Wat het ons nodig?
ನಮಗೆ ಇನ್ನೂ ಏನು ಬೇಕು?
Ons het wortels en tamaties vir die sop nodig.
ನಮಗೆ ಸೂಪ್ ಮಾಡಲು ಕ್ಯಾರೆಟ್ ಮತ್ತು ಟೊಮ್ಯಾಟೊಗಳು ಬೇಕು.
Waar is 'n supermark?
ಇಲ್ಲಿ ಸೂಪರ್ ಮಾರ್ಕೆಟ್ ಎಲ್ಲಿದೆ?
 
 
 
 

previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | BUY the BOOK!  | Free Android app | Free iPhone app

Media en taal

Ons taal word ook deur die media beïnvloed. Hier speel nuwe media ’n besondere groot rol. ’n Hele taal het uit teksboodskappe, e-pos en klets te voorskyn gekom. Dié mediataal is natuurlik in elke land anders. Party eienskappe kom egter in alle mediatale voor. Spoed is vir ons as gebruikers die belangrikste. Hoewel ons skryf, wil ons ’n lewendige kommunikasie skep. Dit beteken ons wil inligting so vinnig moontlik uitruil. Dus boots ons ’n werklike gesprek na. So het ons taal ’n verbale karakter ontwikkel. Woorde of sinne word dikwels verkort. Reëls vir grammatika en punktuasie word oor die algemeen geïgnoreer. Ons spelling is losser en voorsetsels ontbreek dikwels heeltemal. Gevoelens word selde in mediataal uitgedruk. Hier gebruik ons eerder die sogenaamde emotikons. Hulle is simbole wat veronderstel is om te wys wat ons nou voel. Daar is ook duidelike kodes vir tekste en sleng vir kletskommunikasie. Mediataal is dus ’n baie verkleinde taal. Maar dit word deur alle gebruikers op ’n soortgelyke manier gebruik. Navorsing bewys dat opvoeding of intellek nie ’n verskil maak nie. Veral jongmense gebruik graag mediataal. Dis hoekom kenners reken ons taal is in gevaar. Die wetenskap is nie so pessimisties oor die verskynsel nie. Omdat kinders kan onderskei tussen wanneer en hoe hulle behoort te skryf. Kenners glo die nuwe mediataal het selfs voordele. Omdat dit kinders se taalvaardigheid en skeppendheid kan bevorder. En daar word vandag meer geskryf – nie briewe nie, maar e-pos. Daaroor is ons bly!

 


Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
Imprint - Impressum  © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved.
Contact
book2 Afrikaans - Kannada vir beginners