17 [sewentien] |
In en om die huis
|
![]() |
೧೭ [ಹದಿನೇಳು] |
||
ಮನೆಯಲ್ಲಿ / ಮನೆಯೊಳಗೆ
|
Ons huis is hier.
|
ಇಲ್ಲಿ ನಮ್ಮ ಮನೆ ಇದೆ.
|
||
Bo is die dak.
|
ಮೇಲೆ ಚಾವಣಿ ಇದೆ.
|
||
Onder is die kelder.
|
ಕೆಳಗಡೆ ನೆಲಮಾಳಿಗೆ ಇದೆ.
| ||
Agter die huis is ’n tuin.
|
ಮನೆಯ ಹಿಂದೆ ಒಂದು ತೋಟ ಇದೆ.
|
||
Voor die huis is daar nie ’n straat nie.
|
ಮನೆಯ ಎದುರು ರಸ್ತೆ ಇಲ್ಲ.
|
||
Langs die huis is daar bome.
|
ಮನೆಯ ಪಕ್ಕ ಮರಗಳಿವೆ.
| ||
Hier is my woonstel.
|
ಇಲ್ಲಿ ನಮ್ಮ ಮನೆ ಇದೆ.
|
||
Hier is die kombuis en die badkamer.
|
ಇಲ್ಲಿ ಅಡಿಗೆಯ ಮನೆ ಮತ್ತು ಬಚ್ಚಲುಮನೆ ಇವೆ.
|
||
Daar is die woonkamer en die slaapkamer.
|
ಅಲ್ಲಿ ಹಜಾರ ಮತ್ತು ಮಲಗುವ ಕೋಣೆ ಇವೆ.
| ||
Die voordeur is gesluit.
|
ಮನೆಯ ಮುಂದಿನ ಬಾಗಿಲು ಹಾಕಿದೆ.
|
||
Maar die vensters is oop.
|
ಆದರೆ ಕಿಟಕಿಗಳು ತೆಗೆದಿವೆ.
|
||
Dit is warm vandag.
|
ಇಂದು ಸೆಖೆಯಾಗಿದೆ.
| ||
Ons gaan woonkamer toe.
|
ನಾವು ಹಜಾರಕ್ಕೆ ಹೋಗುತ್ತಿದ್ದೇವೆ
|
||
Daar is ’n rusbank en ’n leunstoel.
|
ಅಲ್ಲಿ ಸೋಫ ಮತ್ತು ಆರಾಮ ಖುರ್ಚಿ ಇವೆ.
|
||
Sit, asseblief!
|
ದಯವಿಟ್ಟು ಕುಳಿತುಕೊಳ್ಳಿ.
| ||
Daar staan my rekenaar.
|
ಅಲ್ಲಿ ನನ್ನ ಕಂಪ್ಯೂಟರ್ ಇದೆ.
|
||
Daar staan my hoëtroustel.
|
ಅಲ್ಲಿ ನನ್ನ ಸಂಗೀತದ ಸ್ಟೀರಿಯೋ ಸಿಸ್ಟಮ್ ಇದೆ.
|
||
Die televisie is splinternuut.
|
ಟೆಲಿವಿಷನ್ ಬಹಳ ಹೊಸದು.
| ||
Woorde en woordeskatElke taal het sy eie woordeskat. Dit bestaan uit ’n seker getal woorde. ’n Woord is ’n onafhanklike taalkundige eenheid. Woorde het altyd ’n duidelike betekenis. Dit onderskei hulle van klanke of lettergrepe. Die getal woorde verskil in elke taal. Engels het byvoorbeeld baie woorde. Dis selfs bekend as die wêreldkampioen in die afdeling woordeskat. Die Engelse taal het blykbaar vandag meer as miljoen woorde. Die Oxford English Dictionary bevat meer as 600 000 woorde. Chinees, Spaans en Russies het heelwat minder. ’n Taal se woordeskat is ook van sy geskiedenis afhanklik. Engels is deur baie ander tale en kulture beïnvloed. Gevolglik het Engels se woordeskat aansienlik uitgebrei. Maar die Engelse woordeskat word vandag nog al hoe groter. Kenners skat dat 15 nuwe woorde elke dag bygevoeg word. Hulle ontstaan meer uit nuwe media as uit enigiets anders. Wetenskaplike terme word nie hier ingereken nie. Want daar is duisende woorde net in chemiese terminologie. Langer woorde word in byna elke taal minder as korter woorde gebruik. En die meeste sprekers gebruik net ’n paar woorde. Dis hoekom ons tussen aktiewe en passiewe woordeskat kies. Passiewe woordeskat bevat woorde wat ons verstaan. Maar ons gebruik hulle selde of glad nie. Aktiewe woordeskat bevat die woorde wat ons gereeld gebruik. n Paar woorde is genoeg vir eenvoudige gesprekke of tekste. In Engels het jy daarvoor net sowat 400 woorde en 40 werkwoorde nodig. Moet jou dus nie bekommer as jou woordeskat beperk is nie! |
Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only! LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here. Imprint - Impressum © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved. Contact book2 Afrikaans - Kannada vir beginners
|