54 [vier en vyftig] |
Inkopies
|
![]() |
54 [štiriinpetdeset] |
||
Nakupovanje
|
| |||||
Ek wil ’n geskenk koop.
| |||||
Maar nie te duur nie.
| |||||
Miskien ’n handsak?
| |||||
Watter kleur soek u?
| |||||
Swart, bruin of wit?
| |||||
’n Grote of ’n kleintjie?
| |||||
Mag ek die een sien asseblief?
| |||||
Is dit van leer gemaak?
| |||||
Of is dit van plastiek?
| |||||
Van leer, natuurlik.
| |||||
Dit is besonderse goeie kwaliteit.
| |||||
En die handsak is werklik billik.
| |||||
Ek hou daarvan.
| |||||
Ek sal dit neem.
| |||||
Kan ek dit omruil indien nodig?
| |||||
Vanselfsprekend.
| |||||
Ons sal dit as ’n geskenk toedraai.
| |||||
Daar anderkant is die kassier.
| |||||
|