Leer van vreemde tale aanlyn
previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3:  ALL  71-80  | Free Android app | Free iPhone app

Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Japannees   >   Inhoud


73 [drie en sewentig]

om iets te mag

 


73 [七十三]

何かをしても良い

 

 

 Klik op die teks! arrow
  
Mag jy al bestuur?
Mag jy al alkohol drink?
Mag jy al alleen buiteland toe gaan?
 
 
 
 
mag
Mag ons hier rook?
Mag mens hier rook?
 
 
 
 
Mag mens met ’n kredietkaart betaal?
Mag mens met ’n tjek betaal?
Mag mens net kontant betaal?
 
 
 
 
Mag ek maar bel?
Mag ek maar iets vra?
Mag ek maar iets sê?
 
 
 
 
Hy mag nie in die park slaap nie.
Hy mag nie in die motor slaap nie.
Hy mag nie in die stasie slaap nie.
 
 
 
 
Mag ons sit?
Mag ons ’n spyskaart kry?
Mag ons apart betaal?
 
 
 
 
 

previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3:  ALL  71-80  | Free Android app | Free iPhone app

 

Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
© Copyright 2007 - 2015 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved.
Contact
book2 Afrikaans - Japannees vir beginners