Leer van vreemde tale aanlyn
previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | Free Android app | Free iPhone app

Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Thai   >   Inhoud


98 [agt en negentig]

Dubbele voegwoorde

 


98 [เก้าสิบแปด]

สันธานซ้อนสันธาน

 

 

 Klik op die teks! arrow
  
Die reis was nou wel mooi, maar te uitputtend.
Die trein was nou wel betyds, maar te vol.
Die hotel was nou wel gesellig, maar te duur.
 
 
 
 
Hy neem óf die bus óf die trein.
Hy kom óf vanaand óf môreoggend vroeg.
Hy bly óf by ons óf in die hotel.
 
 
 
 
Sy praat Spaans sowel as Engels.
Sy het in Madrid sowel as in Londen gewoon.
Sy ken Spanje sowel as Engeland.
 
 
 
 
Hy is nie net dom nie, maar ook lui.
Sy is nie net mooi nie, maar ook intelligent.
Sy praat nie net Duits nie, maar ook Frans.
 
 
 
 
Ek kan nie klavier of kitaar speel nie.
Ek kan nie wals of samba nie.
Ek hou nie van opera of ballet nie.
 
 
 
 
Hoe vinniger jy werk, hoe vroeër is jy klaar.
Hoe vroeër jy kom, hoe vroeër kan jy gaan.
Hoe ouer mens word, hoe traer word mens.
 
 
 
 

previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | Free Android app | Free iPhone app

Tale leer met die internet

Al hoe meer mense leer vreemde tale. En al hoe meer mense gebruik die internet om dit te doen! Aanlynstudie verskil van klassieke taalonderrig. En dit het baie voordele! Die gebruiker besluit self wanneer hy wil leer. Hy kan ook kies wat hy wil leer. En hy bepaal hoeveel hy per dag wil leer. Met aanlynstudie moet mense intuïtief leer. Dit wil sê hulle moet die taal natuurlik leer. Nes hulle die taal as kind of op vakansie geleer het. Die gebruiker leer met gesimuleerde situasies. Hulle beleef verskillende dinge op verskillende plekke. Hulle moet daarin self aktief wees. Vir party programme het ’n mens oorfone en ’n mikrofoon nodig. Daarmee kan n mens met moedertaalsprekers praat. Dis ook moontlik om ’n mens se uitspraak te laat ontleed. So kan jy aanhou verbeter. Jy kan in gemeenskappe met ander gebruikers praat. Die internet bied ook die moontlikheid om beweeglik te leer. Met digitale tegnologie kan ’n mens die taal oral saamneem. Aanlynkursusse is nie slegter as gewone onderrig nie. As die programme goed gemaak is, kan hulle baie doeltreffend wees. Maar dis belangrik dat die aanlynonderrig nie te kleurvol is nie. Te veel animasie kan aandag van die studie aflei. Die brein moet elke prikkel verwerk. So kan die geheue vinnig oorweldig word. Dus is dit soms beter om in stilte uit ’n boek te leer. As ’n mens die nuwe metodes met die oues meng, sal jy gou goeie vordering maak…

 


Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
Imprint - Impressum  © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved.
Contact
book2 Afrikaans - Thai vir beginners