85 [vyf en tagtig] |
Vrae – Verlede tyd 1
|
![]() |
85 [แปดสิบห้า] |
||
คำถาม – อดีตกาล 1
|
| |||||
Hoeveel het u gedrink?
| |||||
Hoeveel het u gewerk?
| |||||
Hoeveel het u geskryf?
| |||||
Hoe het u geslaap?
| |||||
Hoe het u die eksamen geslaag?
| |||||
Hoe het u die pad gevind?
| |||||
Met wie het u gepraat?
| |||||
Met wie het u ’n afspraak gemaak?
| |||||
Met wie het u u verjaarsdag gevier?
| |||||
Waar was u?
| |||||
Waar het u gewoon?
| |||||
Waar het u gewerk?
| |||||
Wat het u aanbeveel?
| |||||
Wat het u geëet?
| |||||
Wat het u ervaar?
| |||||
Hoe vinnig het u gery?
| |||||
Hoe lank het u gevlieg?
| |||||
Hoe hoog het u gespring?
| |||||
AfrikataleDaar word baie verskillende tale in Afrika gepraat. Geen ander kontinent het soveel verskillende tale nie. Die verskeidenheid van Afrikatale is indrukwekkend. Daar is ’n geskatte 2 000 Afrikatale. Al die tale is egter nie eenders nie! Inteendeel – hulle is dikwels heeltemal verskillend! Afrikatale behoort aan vier verskillende taalfamilies. Party Afrikatale het unieke kenmerke. Daar is byvoorbeeld klanke wat buitelanders nie kan namaak nie. In Afrika is landsgrense is nie altyd taalkundige grense nie. In party streke is daar ’n groot aantal verskillende tale. In Tanzanië praat mense byvoorbeeld tale uit al vier families. Een uitsondering onder Afrikatale is Afrikaans. Dié taal het tydens die koloniale tyd ontstaan. Destyds het mense van verskillende kontinente mekaar daar teëgekom. Hulle was uit Afrika, Europa en Asië. Uit dié kontaksituasie het ’n nuwe taal ontstaan. Afrikaans is deur baie tale beïnvloed. Dis egter die naaste aan Nederlands verwant. Afrikaans word deesdae in Suid-Afrika en Namibië gepraat. Die mees ongewone Afrikataal is die tromtaal. Enige boodskap kan teoreties met tromme gestuur word. Die tale wat met tromme oorgedra word, is toontale. Die betekenis van woorde of lettergrepe hang van die toonhoogte af. Dit beteken die tone moet deur ander tromme nageboots word. In Afrika kan selfs kinders die tromtaal verstaan. En dit is baie doeltreffend… Die tromtaal kan tot 12 kilometer ver gehoor word! |
Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only! LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here. Imprint - Impressum © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved. Contact book2 Afrikaans - Thai vir beginners
|