69 [nege en sestig] |
nodig het – wil
|
![]() |
69 [หกสิบเก้า] |
||
ต้องการ-อยาก
|
| |||||
Ek het ’n bed nodig.
| |||||
Ek wil slaap.
| |||||
Is hier ’n bed?
| |||||
Ek het ’n lamp nodig.
| |||||
Ek wil lees.
| |||||
Is hier ’n lamp?
| |||||
Ek het ’n telefoon nodig.
| |||||
Ek wil bel.
| |||||
Is hier ’n telefoon?
| |||||
Ek het ’n kamera nodig.
| |||||
Ek wil foto‘s neem.
| |||||
Is hier ’n kamera?
| |||||
Ek het ’n rekenaar nodig.
| |||||
Ek wil ’n e-pos stuur.
| |||||
Is hier ’n rekenaar?
| |||||
Ek het ’n pen nodig.
| |||||
Ek wil iets skryf.
| |||||
Is hier ’n blad papier en ’n pen?
| |||||
MasjienvertalingIemand wat teks wil laat vertaal, moet baie geld betaal. Professionele tolke of vertalers is duur. Tog word dit al hoe belangriker om ander tale te verstaan. Rekenaarwetenskaplikes en rekenaartaalkundiges wil dié probleem oplos. Hulle werk al ’n ruk aan die ontwikkeling van vertaalgereedskap. Deesdae is daar baie verskillende programme. Maar die gehalte van masjienvertalings is meestal nie hoog nie. Dis nie die programmeerders se skuld nie! Tale is baie ingewikkelde strukture. Rekenaars is aan die ander kant op eenvoudige wiskundige beginsels gegrond. Daarom kan hulle nie altyd tale korrek verwerk nie. ’n Vertaalprogram moet ’n taal volledig leer. Daarom moet kenners dit duisende woorde en reëls leer. Dit is feitlik onmoontlik. Dis eenvoudiger om die rekenaar syfers te laat verwerk. Dit kan ’n rekenaar goed doen! ’n Rekenaar kan uitwerk watter kombinasies algemeen is. Dit sien byvoorbeeld watter woorde dikwels langs mekaar staan. Daarvoor moet dit die teks in verskeie tale kry. So leer dit wat in sekere tale kenmerkend is. Dié statistiese metode sal geoutomatiseerde vertalings verbeter. Rekenaars kan egter nie mense vervang nie. Wat taal betref, kan geen masjien ’n menslike brein naboots nie. Vertalers en tolke sal nog lank werk hê! In die toekoms sal eenvoudige teks beslis deur rekenaars vertaal kan word. Liedjies, gedigte en letterkunde het aan die ander kant ’n lewende element nodig. Die menslike aanvoeling vir taal gee hulle lewe. En dis goed so… |
Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only! LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here. Imprint - Impressum © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved. Contact book2 Afrikaans - Thai vir beginners
|