62 [twee en sestig] |
Vrae vra 1
|
![]() |
62 [หกสิบสอง] |
||
การตั้งคำถาม 1
|
| |||||
studeer
| |||||
Leer die studente baie?
| |||||
Nee, hulle leer min.
| |||||
vra
| |||||
Vra jy die onderwyser gereeld vrae?
| |||||
Nee, ek vra hom nie gereeld vrae nie.
| |||||
antwoord
| |||||
Antwoord asseblief.
| |||||
Ek antwoord.
| |||||
werk
| |||||
Werk hy op die oomblik?
| |||||
Ja, hy werk op die oomblik.
| |||||
kom
| |||||
Kom u?
| |||||
Ja, ons kom binnekort.
| |||||
woon
| |||||
Woon u in Berlyn?
| |||||
Ja, ek woon in Berlyn.
| |||||
Wie wil praat, moet skryf!Dis nie altyd maklik om vreemde tale te leer nie. Veral spraak is eers vir studente baie moeilik. Baie het nie die moed om sinne in die nuwe taal te sê nie. Hulle is te bang om foute te maak. Vir sulke studente kan skrif ’n oplossing wees. Want as jy goed wil leer praat, moet jy soveel moontlik skryf! Skryf help ons om aan ’n nuwe taal gewoond te raak. Daar is baie redes hoekom. Skryf werk anders as praat. Die proses is baie ingewikkelder. Met skryf dink ons langer oor watter woorde ons wil kies. So werk ons brein meer intensief met die nuwe taal. Ons is ook meer ontspanne terwyl ons skryf. Daar is niemand wat op ’n antwoord wag nie. So verloor ons geleidelik ons vrees vir die vreemde taal. Skryf bevorder verder ons skeppingsvermoë. Ons voel vryer en speel meer met die nuwe taal. Skryf gee ons ook meer tyd as praat. En dit ondersteun ons geheue! Maar die grootste voordeel van skryf is egter die onpersoonlike vorm daarvan. Dit beteken ons kan die resultaat van ons taal noukeuriger bekyk. Ons sien alles duidelik voor ons. So kan ons self ons foute regmaak en daaruit leer. Wat jy in die nuwe taal skryf, is teoreties nie belangrik nie. Dis net belangrik dat ’n mens gereeld geskrewe sinne formuleer. As jy wil oefen, kan jy ’n oorsese penmaat soek. Miskien kan julle mekaar eendag persoonlik ontmoet. Jy sal sien dat praat reeds baie makliker is! |
Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only! LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here. Imprint - Impressum © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved. Contact book2 Afrikaans - Thai vir beginners
|