12 [twaalf] |
Drinkgoed / verversings
|
![]() |
12 [สิบสอง] |
||
เครื่องดื่ม
|
| |||||
Ek drink tee.
| |||||
Ek drink koffie.
| |||||
Ek drink mineraalwater.
| |||||
Drink jy tee met suurlemoen?
| |||||
Drink jy koffie met suiker?
| |||||
Drink jy water met ys?
| |||||
Daar is ’n partytjie hier.
| |||||
Die mense drink sjampanje.
| |||||
Die mense drink wyn en bier.
| |||||
Drink jy alkohol?
| |||||
Drink jy whisky?
| |||||
Drink jy coke met rum?
| |||||
Ek hou nie van sjampanje nie.
| |||||
Ek hou nie van wyn nie.
| |||||
Ek hou nie van bier nie.
| |||||
Die baba hou van melk.
| |||||
Die kind hou van sjokolademelk en appelsap.
| |||||
Die vrou hou van lemoensap en pomelosap.
| |||||
Tekens as taalMense het tale geskep om te kommunikeer. Selfs dowes en hardhorendes het hul eie taal. Dis gebaretaal, die basiese taal van almal wat gehoorgestremd is. Dit bestaan uit gekombineerde simbole. Dus is dit ’n visuele taal, oftewel “sigbaar”. Is gebaretaal ook internasionaal verstaanbaar? Nee, selfs gebaretaal het verskillende nasionale tale. Elke land het sy eie gebaretaal. En dit word deur die land se kultuur beïnvloed. Want taal ontwikkel altyd uit kultuur. Dis ook waar van tale wat nie gepraat word nie. Daar is egter ’n internasionale gebaretaal. Maar sy tekens is ’n bietjie ingewikkeld. Daar is nietemin ooreenkomste tussen nasionale gebaretale. Baie gebare is ikonies. Hulle is gegrond op die vorm van die voorwerp wat hulle verteenwoordig. Die gebaretaal wat die meeste gebruik word, is Amerikaanse gebaretaal. Gebaretale word as volwaardige tale erken. Hulle het hul eie grammatika. Maar dit verskil van spreektale se grammatika. Daarom kan gebaretaal nie woord vir woord vertaal word nie. Daar is egter tolke vir gebaretaal. Inligting word gelyktydig met gebaretaal oorgedra. Dit beteken een enkele gebaar kan ’n hele sin weergee. Daar is ook dialekte in gebaretaal. Streeksgebonde besonderhede het hul eie tekens. En elke gebaretaal het sy eie intonasie. Dis ook waar van gebaretaal: ons aksent onthul ons oorsprong! |
Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only! LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here. Imprint - Impressum © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved. Contact book2 Afrikaans - Thai vir beginners
|