Leer van vreemde tale aanlyn
previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | BUY the BOOK!  | Free Android app | Free iPhone app

Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Kannada   >   Inhoud


88 [agt en tagtig]

Verlede tyd van modale werkwoorde 2

 


೮೮ [ಎಂಬತ್ತೆಂಟು]

ಸಹಾಯಕ ಕ್ರಿಯಾಪದಗಳ ಭೂತಕಾಲ ೨

 

 
My seun wou nie met die pop speel nie.
ನನ್ನ ಮಗ ಬೊಂಬೆಯ ಜೊತೆ ಆಡಲು ಇಷ್ಟಪಡಲಿಲ್ಲ.
My dogter wou nie sokker speel nie.
ನನ್ನ ಮಗಳು ಕಾಲ್ಚೆಂಡು ಆಡಲು ಇಷ್ಟಪಡಲಿಲ್ಲ.
My vrou wou nie met my skaak speel nie.
ನನ್ನ ಹೆಂಡತಿ ನನ್ನ ಜೊತೆ ಚದುರಂಗ ಆಡಲು ಇಷ್ಟಪಡಲಿಲ್ಲ.
 
 
 
 
My kinders wou nie gaan stap nie.
ನನ್ನ ಮಕ್ಕಳು ವಾಯುವಿಹಾರಕ್ಕೆ ಬರಲು ಇಷ್ಟಪಡಲಿಲ್ಲ.
Hulle wou nie die kamer opruim nie.
ಅವರು ಕೋಣೆಯನ್ನು ಓರಣವಾಗಿ ಇಡಲು ಇಷ್ಟಪಡಲಿಲ್ಲ.
Hulle wou nie gaan slaap nie.
ಅವರು ಮಲಗಲು ಇಷ್ಟಪಡಲಿಲ್ಲ.
 
 
 
 
Hy mag nie roomys geëet het nie.
ಅವನು ಐಸ್ ಕ್ರೀಂಅನ್ನು ತಿನ್ನಬಾರದಾಗಿತ್ತು.
Hy mag nie sjokolade geëet het nie.
ಅವನು ಚಾಕೋಲೇಟ್ಅನ್ನು ತಿನ್ನಬಾರದಾಗಿತ್ತು.
Hy mag nie lekkergoed geëet het nie.
ಅವನು ಸಕ್ಕರೆ ಮಿಠಾಯಿಗಳನ್ನು ತಿನ್ನಬಾರದಾಗಿತ್ತು.
 
 
 
 
Ek mag vir iets gewens het.
ನಾನು ಏನನ್ನಾದರು ಆಶಿಸಬಹುದಾಗಿತ್ತು.
Ek mag vir my ’n rok gekoop het.
ನಾನು ಒಂದು ಉಡುಗೆಯನ್ನು ಕೊಳ್ಳಬಹುದಾಗಿತ್ತು.
Ek mag vir my ’n sjokolade gevat het.
ನಾನು ಒಂದು ಚಾಕಲೇಟ್ ಅನ್ನು ತೆಗೆದುಕೊಳ್ಳಬಹುದಾಗಿತ್ತು.
 
 
 
 
Mag jy in die vliegtuig rook?
ನೀನು ವಿಮಾನದಲ್ಲಿ ಧೂಮಪಾನ ಮಾಡಬಹುದಾಗಿತ್ತೆ?
Mag jy in die hospitaal bier drink?
ನೀನು ಆಸ್ಪತ್ರೆಯಲ್ಲಿ ಬೀರ್ ಕುಡಿಯಬಹುದಾಗಿತ್ತೆ?
Mag jy die hond in die hotel saamneem?
ನೀನು ನಾಯಿಯನ್ನು ವಸತಿಗೃಹದೊಳಗೆ ಕರೆದುಕೊಂಡು ಹೋಗಬಹುದಾಗಿತ್ತೆ?
 
 
 
 
In die vakansie mag die kinders laat uitgebly het.
ರಜಾದಿವಸಗಳಲ್ಲಿ ಮಕ್ಕಳು ಹೆಚ್ಚು ಹೊತ್ತು ಹೊರಗೆ ಇರಬಹುದಾಗಿತ್ತು.
Hulle mag lank in die werf gespeel het.
ಅವರು ಅಂಗಳದಲ್ಲಿ ತುಂಬ ಸಮಯ ಆಡಬಹುದಾಗಿತ್ತು.
Hulle mag laat wakker gebly het.
ಅವರು ತುಂಬ ಸಮಯ ಎದ್ದಿರಬಹುದಾಗಿತ್ತು.
 
 
 
 

previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | BUY the BOOK!  | Free Android app | Free iPhone app

Wenke teen vergeet

Dis nie altyd maklik om te leer nie. Selfs wanneer dit pret is, kan dit vermoeiend wees. Maar ons is bly wanneer ons iets geleer het. Ons is trots op onsself en ons vordering. Ongelukkig kan ons vergeet wat ons geleer het. Dit is veral dikwels by tale ’n probleem. Die meeste van ons leer op skool een of meer tale. Na die skooljare gaan dié kennis dikwels verlore. Ons praat skaars nog die taal. Ons moedertaal oorheers meestal ons daaglikse lewe. Baie vreemde tale word net tydens vakansies gebruik. Maar as die kennis nie gereeld geaktiveer word nie, gaan dit verlore. Ons brein het oefening nodig. ’n Mens kan sê dit werk soos ’n spier. Die spier moet oefening kry, anders word dit swakker. Maar daar is maniere om te keer dat ’n mens vergeet. Die belangrikste is om wat jy geleer het herhaaldelik te gebruik. Vaste roetines kan daarmee help. Jy kan ’n klein roetine vir verskillende dae van die week beplan. Maandae kan jy byvoorbeeld ’n boek in die vreemde taal lees. Luister op Woensdae na ’n buitelandse radiostasie. Vrydae kan jy ’n dagboek in die vreemde taal hou. So wissel jy tussen lees, hoor en skryf. Daardeur word die kennis op verskillende maniere geaktiveer. Die oefeninge hoef nie lank aan te hou nie; ’n halfuur is genoeg. Maar dis belangrik dat jy gereeld oefen! Studies bewys dat wat jy leer vir dekades in die brein bly. Dit moet moet net weer uit die laai gehaal word…

 


Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
Imprint - Impressum  © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved.
Contact
book2 Afrikaans - Kannada vir beginners