Leer van vreemde tale aanlyn
previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | BUY the BOOK!  | Free Android app | Free iPhone app

Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Kannada   >   Inhoud


87 [sewe en tagtig]

Verlede tyd van modale werkwoorde 1

 


೮೭ [ಎಂಬತ್ತೇಳು]

ಸಹಾಯಕ ಕ್ರಿಯಾಪದಗಳ ಭೂತಕಾಲ ೧

 

 
Ons moes die blomme natgooi.
ನಾವು ಗಿಡಗಳಿಗೆ ನೀರು ಹಾಕಬೇಕಾಗಿತ್ತು.
Ons moes die woonstel opruim.
ನಾವು ಮನೆಯನ್ನು ಶುಚಿಗೊಳಿಸಬೇಕಾಗಿತ್ತು.
Ons moes die skottelgoed was.
ನಾವು ಪಾತ್ರೆಗಳನ್ನು ತೊಳೆಯಬೇಕಾಗಿತ್ತು.
 
 
 
 
Moes julle die rekening betaal?
ನೀವು ಬಿಲ್ ಪಾವತಿಸಬೇಕಾಗಿತ್ತೆ?
Moes julle ’n ingangsfooi betaal?
ನೀವು ಪ್ರವೇಶ ಶುಲ್ಕವನ್ನು ಕೊಡಬೇಕಾಗಿತ್ತೆ?
Moes julle ’n boete betaal?
ನೀವು ದಂಡವನ್ನು ತೆರಬೇಕಾಗಿತ್ತೆ?
 
 
 
 
Wie moes afskeid neem?
ಯಾರು ವಿದಾಯ ಹೇಳಬೇಕಾಗಿತ್ತು?
Wie moes vroeg huis toe gaan?
ಯಾರು ಮನೆಗೆ ಬೇಗ ಹೋಗಬೇಕಾಗಿತ್ತು?
Wie moes hierdie trein neem?
ಯಾರು ರೈಲಿಗೆ ಹೋಗಬೇಕಾಗಿತ್ತು?
 
 
 
 
Ons wou nie lank bly nie.
ನಮಗೆ ಹೆಚ್ಚು ಹೊತ್ತು ಇರಲು ಇಷ್ಟವಿರಲಿಲ್ಲ.
Ons wou niks drink nie.
ನಮಗೆ ಏನನ್ನೂ ಕುಡಿಯಲು ಇಷ್ಟವಿರಲಿಲ್ಲ.
Ons wou nie pla nie.
ನಮಗೆ ತೊಂದರೆ ಕೊಡಲು ಇಷ್ಟವಿರಲಿಲ್ಲ.
 
 
 
 
Ek wou nou nou net ’n oproep maak.
ನಾನು ಫೋನ್ ಮಾಡಲು ಬಯಸಿದ್ದೆ.
Ek wou ’n taxi bel.
ನಾನು ಟ್ಯಾಕ್ಸಿಯನ್ನು ಕರೆಯಲು ಬಯಸಿದ್ದೆ .
Ek wou eintlik huis toe bestuur het.
ನಿಜ ಹೇಳಬೇಕೆಂದರೆ ನಾನು ಮನೆಗೆ ಹೋಗಬೇಕೆಂದಿದ್ದೆ.
 
 
 
 
Ek dag / dog / het gedink jy wou jou vrou bel.
ನೀನು ನಿನ್ನ ಹೆಂಡತಿಗೆ ಫೋನ್ ಮಾಡಲು ಬಯಸಿದ್ದೆ ಎಂದು ನಾನು ಅಂದುಕೊಂಡೆ.
Ek dag / dog / het gedink jy wou die inligtingstoonbank bel.
ನೀನು ವಿಚಾರಣೆಗೆ ಫೋನ್ ಮಾಡಲು ಬಯಸಿದ್ದೆ ಎಂದು ನಾನು ಅಂದುಕೊಂಡೆ.
Ek dag / dog / het gedink jy wou ’n pizza bestel.
ನೀನು ಒಂದು ಪಿಜ್ದ್ಜಾ ಬೇಕೆಂದು ಕೇಳಲಿದ್ದಿ ಎಂದು ನಾನು ಆಲೋಚಿಸಿದೆ.
 
 
 
 

previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | BUY the BOOK!  | Free Android app | Free iPhone app

Groot letters, groot gevoelens

Reklame gebruik baie prente. Prente wakker ons spesifieke belangstellings aan. Ons kyk langer en aandagtiger na hulle as na letters. Gevolglik onthou ons advertensies met prente beter. Prente wek ook sterk emosionele reaksies op. Die brein herken prente baie vinnig. Dit weet dadelik wat daar op die prent te sien is. Letters werk anders as prente. Hulle is abstrakte karakters. Daarom reageer ons brein stadiger op letters. Dit moet eers die woord se betekenis verstaan. ’n Mens kan sê die karakters moet deur die spraakbrein vertaal word. Maar letters kan ook emosies wek. Die teks moet net baie groot wees. Studies bewys dat groot letters ook ’n groot uitwerking het. Groot letters is nie net meer opvallend as klein letters nie. Hulle wek ook ’n sterker emosionele reaksie. Dis waar van positiewe en negatiewe gevoelens. Vir die mens was die grootte van dinge nog altyd belangrik. ’n Mens moet vinnig op gevaar reageer. En wanneer iets groot is, is dit gewoonlik baie naby! Dis verstaanbaar dat groot prente sterk reaksies veroorsaak. Dis minder duidelik hoe ons op groot letters reageer. Letters is nie eintlik ’n sein vir die brein nie. Nogtans is daar meer aktiwiteit wanneer dit groot letters sien. Vir wetenskaplikes is dié resultaat baie interessant. Dit bewys hoe belangrik letters vir ons geword het. Ons brein het op die een of ander manier geleer om op letters te reageer…

 


Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
Imprint - Impressum  © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved.
Contact
book2 Afrikaans - Kannada vir beginners