Leer van vreemde tale aanlyn
previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | BUY the BOOK!  | Free Android app | Free iPhone app

Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Kannada   >   Inhoud


76 [ses en sewentig]

iets regverdig 2

 


೭೬ [ಎಪ್ಪತ್ತಾರು]

ಕಾರಣ ನೀಡುವುದು ೨

 

 
Waarom het jy nie gekom nie?
ನೀನು ಏಕೆ ಬರಲಿಲ್ಲ?
Ek was siek.
ನನಗೆ ಹುಷಾರು ಇರಲಿಲ್ಲ.
Ek het nie gekom nie omdat ek siek was.
ನನಗೆ ಹುಷಾರು ಇರಲಿಲ್ಲ, ಆದುದರಿಂದ ನಾನು ಬರಲಿಲ್ಲ.
 
 
 
 
Waarom het sy nie gekom nie?
ಅವಳು ಏಕೆ ಬಂದಿಲ್ಲ?
Sy was moeg.
ಅವಳು ದಣಿದಿದ್ದಾಳೆ.
Sy het nie gekom nie omdat sy moeg was.
ಅವಳು ದಣಿದಿದ್ದಾಳೆ, ಆದುದರಿಂದ ಬಂದಿಲ್ಲ.
 
 
 
 
Waarom het hy nie gekom nie?
ಅವನು ಏಕೆ ಬಂದಿಲ್ಲ?
Hy was nie geïnteresseerd nie.
ಅವನಿಗೆ ಇಷ್ಟವಿರಲಿಲ್ಲ.
Hy het nie gekom nie want hy was nie geïnteresseerd nie.
ಅವನಿಗೆ ಇಷ್ಟವಿರಲಿಲ್ಲ, ಆದುದರಿಂದ ಬಂದಿಲ್ಲ.
 
 
 
 
Waarom het julle nie gekom nie?
ನೀವುಗಳು ಏಕೆ ಬರಲಿಲ್ಲ?
Ons motor is stukkend.
ನಮ್ಮ ಕಾರ್ ಕೆಟ್ಟಿದೆ.
Ons het nie gekom nie omdat ons motor stukkend is.
ನಮ್ಮ ಕಾರ್ ಕೆಟ್ಟಿರುವುದರಿಂದ ನಾವು ಬರಲಿಲ್ಲ.
 
 
 
 
Waarom het die mense nie gekom nie?
ಅವರುಗಳು ಏಕೆ ಬಂದಿಲ್ಲ?
Hulle het die trein verpas.
ಅವರಿಗೆ ರೈಲು ತಪ್ಪಿ ಹೋಯಿತು.
Hulle het nie gekom nie omdat hulle die trein verpas het.
ಅವರಿಗೆ ರೈಲು ತಪ್ಪಿ ಹೋಗಿದ್ದರಿಂದ ಅವರು ಬಂದಿಲ್ಲ.
 
 
 
 
Waarom het jy nie gekom nie?
ನೀನು ಏಕೆ ಬರಲಿಲ್ಲ?
Ek mag nie.
ನನಗೆ ಬರಲು ಅನುಮತಿ ಇರಲಿಲ್ಲ.
Ek het nie gekom nie omdat ek nie mag nie.
ನನಗೆ ಬರಲು ಅನುಮತಿ ಇರಲಿಲ್ಲ, ಆದ್ದರಿಂದ ಬರಲಿಲ್ಲ.
 
 
 
 

previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | BUY the BOOK!  | Free Android app | Free iPhone app

Amerika se inheemse tale

In Amerika word daar baie tale gepraat. In Noord-Amerika is Engels die belangrikste taal. Spaans en Portugees oorheers in Suid-Amerika. Al dié tale het van Europa na Amerika gekom. Voor kolonisasie is ander tale daar gepraat. Dié tale staan as Amerika se inheemse tale bekend. Hulle is nog nie deeglik ondersoek nie. Die verskeidenheid van dié tale is reusagtig. Daar is ’n geskatte 60 taalfamilies in Noord-Amerika. In Suid-Amerika kan daar tot 150 wees. Boonop is daar baie geïsoleerde tale. Al dié tale verskil baie. Hulle het baie min gemeenskaplike strukture. Daarom is dit moeilik om die tale te klassifiseer. Die rede vir die verskille is in die Amerikaanse geskiedenis. Amerika is in verskeie fases gekoloniseer. Die eerste mense het meer as 10 000 jaar gelede na Amerika gekom. Elke bevolking het hul taal na die kontinent saamgeneem. Die inheemse tale stem die meeste met Asiatiese tale ooreen. Die stand van Amerika se klassieke tale is nie oral dieselfde nie. Baie inheemse Amerikaanse tale word nog in Suid-Amerika gebruik. Tale soos Guarani of Kechua het miljoene aktiewe sprekers. In teenstelling daarmee het baie tale in Noord-Amerika byna uitgesterf. Die kultuur van inheemse Amerikaners in Noord-Amerika is lank onderdruk. Daardeur het ook hul taal verlore gegaan. Die laaste paar dekades het belangstelling daarin weer toegeneem. Daar is baie programme wat dié tale wil koester en in stand hou. So sal hulle dalk tog ’n toekoms hê…

 


Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
Imprint - Impressum  © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved.
Contact
book2 Afrikaans - Kannada vir beginners