75 [vyf en sewentig] |
iets regverdig 1
|
![]() |
೭೫ [ಎಪ್ಪತೈದು] |
||
ಕಾರಣ ನೀಡುವುದು ೧
|
Waarom kom u nie?
|
ನೀವು ಏಕೆ ಬರುವುದಿಲ್ಲ?
|
||
Die weer is so sleg.
|
ಹವಾಮಾನ ತುಂಬಾ ಕೆಟ್ಟದಾಗಿದೆ.
|
||
Ek kom nie omdat die weer so sleg is.
|
ಹವಾಮಾನ ತುಂಬಾ ಕೆಟ್ಟದಾಗಿರುವುದರಿಂದ ನಾನು ಬರುವುದಿಲ್ಲ.
| ||
Waarom kom hy nie?
|
ಅವನು ಏಕೆ ಬರುವುದಿಲ್ಲ?
|
||
Hy is nie uitgenooi nie.
|
ಅವನಿಗೆ ಆಹ್ವಾನ ಇಲ್ಲ.
|
||
Hy kom nie omdat hy nie uitgenooi is nie.
|
ಅವನಿಗೆ ಆಹ್ವಾನ ಇಲ್ಲದಿರುವುದರಿಂದ ಅವನು ಬರುತ್ತಿಲ್ಲ.
| ||
Waarom kom jy nie?
|
ನೀನು ಏಕೆ ಬರುವುದಿಲ್ಲ?
|
||
Ek het nie tyd nie.
|
ನನಗೆ ಸಮಯವಿಲ್ಲ.
|
||
Ek kom nie omdat ek nie tyd het nie.
|
ನನಗೆ ಸಮಯ ಇಲ್ಲದಿರುವುದರಿಂದ ನಾನು ಬರುತ್ತಿಲ್ಲ.
| ||
Waarom bly jy nie?
|
ನೀನು ಏಕೆ ಉಳಿದುಕೊಳ್ಳುತ್ತಿಲ್ಲ?
|
||
Ek moet nog werk.
|
ನಾನು ಇನ್ನೂ ಕೆಲಸ ಮಾಡಬೇಕು.
|
||
Ek bly nie want ek moet nog werk.
|
ನಾನು ಇನ್ನೂ ಕೆಲಸ ಮಾಡಬೇಕಾಗಿರುವುದರಿಂದ ನಾನು ಉಳಿದುಕೊಳ್ಳುತ್ತಿಲ್ಲ.
| ||
Waarom gaan u nou al?
|
ನೀವು ಈಗಲೇ ಏಕೆ ಹೊರಟಿರಿ?
|
||
Ek is moeg.
|
ನಾನು ದಣಿದಿದ್ದೇನೆ.
|
||
Ek gaan omdat ek moeg is.
|
ನಾನು ದಣಿದಿರುವುದರಿಂದ ಹೊರಟಿದ್ದೇನೆ.
| ||
Waarom ry u nou al?
|
ನೀವು ಈಗಲೇ ಏಕೆ ಹೊರಟಿರಿ?
|
||
Dit is al laat.
|
ತುಂಬಾ ಹೊತ್ತಾಗಿದೆ.
|
||
Ek ry omdat dit al laat is.
|
ತುಂಬಾ ಹೊತ್ತಾಗಿರುವುದರಿಂದ, ನಾನು ಹೊರಟಿದ್ದೇನೆ.
| ||
Moedertaal = emosioneel, vreemde taal - rasioneel?Wanneer ons vreemde tale leer, stimuleer ons die brein. Ons denke verander deur studie. Ons word meer skeppend en aanpasbaar. Ingewikkelde denke is ook vir meertalige mense makliker. Studie oefen die geheue. Hoe meer ons leer, hoe beter werk dit. Iemand wat baie tale geleer het, leer ook ander dinge vinniger. Hy kan langer aandagtig op ’n onderwerp konsentreer. Gevolglik kan hy probleme vinniger oplos. Veeltalige mense kan ook beter besluit. Maar hoe hulle besluit, hang van die tale af. Die taal waarin ons dink, beïnvloed ons besluite. Sielkundiges het verskeie proefkonyne vir ’n studie ondersoek. Al die proefkonyne was tweetalig. Benewens hul moedertaal het hulle nog ’n taal gepraat. Die proefkonyne moes ’n vraag antwoord. Die vraag het met die oplossing van ’n probleem te doen gehad. In dié proses moes die proefkonyne tussen twee opsies kies. Een opsie was ’n aansienlik groter waagstuk as die ander. Die proefkonyne moes die vraag in albei tale antwoord. En die antwoorde het verander wanneer die taal verander het! Wanneer hulle hul moedertaal gepraat het, het die proefkonyne die waagstuk gekies. Maar in die vreemde taal het hulle op die veiliger opsie besluit. Na dié eksperiment moes die proefkonyne weddenskappe plaas. Hier was daar ook ’n duidelike verskil. Wanneer hulle ’n vreemde taal gebruik het, was hulle verstandiger. Die navorsers vermoed ons is meer gefokus in vreemde tale. Daarom neem ons rasionele eerder as emosionele besluite. |
Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only! LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here. Imprint - Impressum © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved. Contact book2 Afrikaans - Kannada vir beginners
|