57 [sewe en vyftig] |
By die dokter
|
![]() |
೫೭ [ಐವತ್ತೇಳು] |
||
ವೈದ್ಯರ ಬಳಿ
|
Ek het ’n afspraak by die dokter.
|
ನನಗೆ ವೈದ್ಯರೊಡನೆ ಭೇಟಿ ನಿಗದಿಯಾಗಿದೆ
|
||
Ek het die afspraak om tien uur.
|
ನಾನು ವೈದ್ಯರನ್ನು ಹತ್ತು ಗಂಟೆಗೆ ಭೇಟಿ ಮಾಡುತ್ತೇನೆ.
|
||
Wat is u naam?
|
ನಿಮ್ಮ ಹೆಸರೇನು?
| ||
Kry vir u solank ’n sitplek in die wagkamer.
|
ದಯವಿಟ್ಟು ನಿರೀಕ್ಷಣಾ ಕೋಣೆಯಲ್ಲಿ ಕುಳಿತುಕೊಳ್ಳಿ.
|
||
Die dokter kom binnekort.
|
ವೈದ್ಯರು ಇಷ್ಟರಲ್ಲೇ ಬರುತ್ತಾರೆ.
|
||
Waar is u verseker?
|
ನೀವು ಎಲ್ಲಿ ವಿಮೆ ಮಾಡಿಸಿದ್ದೀರಿ?
| ||
Wat kan ek vir u doen?
|
ನನ್ನಿಂದ ನಿಮಗೆ ಏನು ಸಹಾಯ ಆಗಬಹುದು?
|
||
Het u pyn?
|
ನಿಮಗೆ ನೋವು ಇದೆಯೆ?
|
||
Waar is dit seer?
|
ಎಲ್ಲಿ ನೋವು ಇದೆ?
| ||
Ek het altyd rugpyn.
|
ನನಗೆ ಸದಾ ಬೆನ್ನುನೋವು ಇರುತ್ತದೆ.
|
||
Ek het dikwels hoofpyn.
|
ನನಗೆ ಅನೇಕ ಬಾರಿ ತಲೆ ನೋವು ಬರುತ್ತದೆ.
|
||
Ek het soms maagpyn.
|
ನನಗೆ ಕೆಲವು ಬಾರಿ ಹೊಟ್ಟೆ ನೋವು ಬರುತ್ತದೆ.
| ||
Trek asseblief u hemp uit.
|
ದಯವಿಟ್ಟು ನಿಮ್ಮ ಮೇಲಂಗಿಯನ್ನು ಬಿಚ್ಚಿರಿ!
|
||
Lê asseblief op die ondersoektafel.
|
ದಯವಿಟ್ಟು ಹಾಸಿಗೆಯ ಮೇಲೆ ಮಲಗಿಕೊಳ್ಳಿ.
|
||
U bloeddruk is in die haak.
|
ರಕ್ತದ ಒತ್ತಡ ಸರಿಯಾಗಿದೆ.
| ||
Ek gaan u ’n inspuiting gee.
|
ನಾನು ನಿಮಗೆ ಒಂದು ಚುಚ್ಚು ಮದ್ದು ಕೊಡುತ್ತೇನೆ.
|
||
Ek gaan u tablette gee.
|
ನಾನು ನಿಮಗೆ ಕೆಲವು ಗುಳಿಗೆಗಳನ್ನು ಕೊಡುತ್ತೇನೆ.
|
||
Ek gaan u ’n voorskrif vir die apteek gee.
|
ನಾನು ನಿಮಗೆ ಔಷಧದ ಅಂಗಡಿಗಾಗಿ ಒಂದು ಔಷಧದ ಚೀಟಿ ಬರೆದು ಕೊಡುತ್ತೇನೆ.
| ||
Lang woorde, kort woordeHoe lank ’n woord is, hang af van hoeveel inligting dit bevat. ’n Amerikaanse studie het dit bewys. Die navorsers het woorde uit tien Europese tale bestudeer. Dis met behulp van ’n rekenaar gedoen. Die rekenaar het met ’n program verskeie woorde ontleed. Dit het met ’n formule die informatiewe inhoud bereken. Die resultaat was duidelik. Hoe korter ’n woord is, hoe minder informasie dra dit oor. Dis interessant dat ons kort woorde meer dikwels as langes gebruik. Die rede kan die doeltreffendheid van die taal wees. Wanneer ons praat, konsentreer ons op die belangrikste ding. Woorde sonder veel informasie moenie te lank wees nie. Dit verseker dat ons nie te veel tyd aan onbelangrike dinge bestee nie. Die verband tussen die lengte en inhoud het nog ’n voordeel. Dit verseker dat die informasie altyd konstant bly. Dit wil sê dat ons in ’n bepaalde tyd altyd ewe veel sê. Ons kan byvoorbeeld ’n paar lang woorde gebruik. Of ons kan ’n klomp kort woorde sê. Dit maak nie saak wat ons besluit nie – die informatiewe inhou bly dieselfde. Gevolglik het ons spraak ’n gelykmatige ritme. Luisteraars kan ons makliker volg. As die hoeveelheid inligting altyd wissel, sou dit moeilik wees. Ons luisteraars sou nie goed by ons taal kon aanpas nie. Dit sou begrip moeiliker maak. As jy so goed moontlik verstaan wil word, moet jy kort woorde kies. Want kort woorde word beter as langes verstaan. Daarom is die beginsel: Keep It Short and Simple! Kortweg: KISS! |
Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only! LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here. Imprint - Impressum © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved. Contact book2 Afrikaans - Kannada vir beginners
|