Leer van vreemde tale aanlyn
previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | BUY the BOOK!  | Free Android app | Free iPhone app

Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Kannada   >   Inhoud


45 [vyf en veertig]

In die bioskoop

 


೪೫ [ನಲವತ್ತ ಐದು]

ಚಿತ್ರಮಂದಿರದಲ್ಲಿ

 

 
Ons wil bioskoop toe gaan.
ನಾವು ಚಿತ್ರಮಂದಿರಕ್ಕೆ ಹೋಗಲು ಬಯಸುತ್ತೇವೆ.
Vandag draai daar ’n goeie rolprent.
ಇವತ್ತು ಒಂದು ಒಳ್ಳೆ ಚಿತ್ರ ಪ್ರದರ್ಶಿಸಲಾಗುತ್ತಿದೆ.
Die rolprent is splinternuut.
ಈ ಚಿತ್ರ ಹೊಸದು.
 
 
 
 
Waar is die betaalpunt?
ಟಿಕೇಟು ಕೌಂಟರ್ ಎಲ್ಲಿದೆ?
Is daar nog sitplekke beskikbaar?
ಇನ್ನೂ ಜಾಗಗಳು ಖಾಲಿ ಇವೆಯೆ?
Hoeveel kos die kaartjies?
ಟಿಕೇಟುಗಳ ಬೆಲೆ ಏಷ್ಟು?
 
 
 
 
Wanneer begin die vertoning?
ಚಿತ್ರಪ್ರದರ್ಶನ ಎಷ್ಟು ಹೊತ್ತಿಗೆ ಪ್ರಾರಂಭವಾಗುತ್ತದೆ?
Hoe lank duur die film?
ಚಿತ್ರದ ಅವಧಿ ಎಷ್ಟು?
Kan mens kaartjies bespreek?
ಟಿಕೇಟುಗಳನ್ನು ಕಾಯ್ದಿರಿಸಬಹುದೆ?
 
 
 
 
Ek wil graag agter sit.
ನಾನು ಹಿಂದುಗಡೆ ಕುಳಿತು ಕೊಳ್ಳಲು ಇಷ್ಟಪಡುತ್ತೇನೆ.
Ek wil graag voor sit.
ನಾನು ಮುಂದುಗಡೆ ಕುಳಿತು ಕೊಳ್ಳಲು ಇಷ್ಟಪಡುತ್ತೇನೆ.
Ek wil graag in die middel sit.
ನಾನು ಮಧ್ಯದಲ್ಲಿ ಕುಳಿತು ಕೊಳ್ಳಲು ಇಷ್ಟಪಡುತ್ತೇನೆ.
 
 
 
 
Die rolprent was spannend / opwindend.
ಚಿತ್ರ ಕುತೂಹಲಕಾರಿಯಾಗಿತ್ತು.
Die rolprent was nie vervelig nie.
ಚಿತ್ರ ನೀರಸವಾಗಿತ್ತು.
Maar die boek waarop die rolprent gebasseer was, is beter.
ಚಿತ್ರಕ್ಕಿಂತ ಮೂಲಕಥೆಯಿರುವ ಪುಸ್ತಕ ಚೆನ್ನಾಗಿದೆ.
 
 
 
 
Hoe was die musiek?
ಸಂಗೀತ ಹೇಗಿತ್ತು?
Wie was die akteurs?
ನಟ, ನಟಿಯರು ಹೇಗಿದ್ದರು?
Was daar Engelse onderskrifte?
ಇಂಗ್ಲೀಷ್ ಉಪಶೀರ್ಷಿಕೆಗಳು ಇದ್ದವೇ?
 
 
 
 

previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | BUY the BOOK!  | Free Android app | Free iPhone app

Taal en musiek

Musiek is ’n wêreldwye verskynsel. Alle nasies op die aarde maak musiek. En musiek word in alle kulture verstaan. Dis deur ’n wetenskaplike studie bewys. Daarin is Westerse musiek vir ’n afgesonderde stam se mense gespeel. Dié Afrika-stam het geen toegang tot die moderne wêreld gehad nie. Hulle het nietemin geweet wanneer hulle vrolike of hartseer liedere hoor. Die rede daarvoor is nog nie nagevors nie. Maar dit lyk asof musiek ’n taal sonder grense is. En ons het almal op die een of ander manier geleer hoe om dit reg te interpreteer. Musiek hou egter geen evolusionêre voordeel in nie. Dat ons dit in elk geval kan verstaan, het met ons taal te doen. Want musiek en taal hoort saam. Hulle word eenders deur die brein verwerk. Hul werk ook eenders. Albei kombineer tone en klanke volgens spesifieke reëls. Selfs babas verstaan musiek – hulle het dit in die baarmoeder geleer. Daar hoor hulle die melodie van hul ma se taal. Wanneer hulle dan in die wêreld kom, kan hulle musiek verstaan. ’n Mens kan sê musiek boots die melodie van tale na. In beide taal en musiek word emosie ook deur spoed uitgedruk. Deur ons taalkundige kennis te gebruik, kan ons emosies in musiek verstaan. Aan die ander kant is dit dikwels vir musikale mense makliker om tale te leer. Baie musikante memoriseer tale soos melodieë. Sodoende kan hulle tale beter onthou. Iets interessants is dat slaapliedjies regoor die wêreld baie eenders klink. Dit bewys hoe internasionaal die taal van musiek is. En dis dalk ook die mooiste van alle tale…

 


Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
Imprint - Impressum  © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved.
Contact
book2 Afrikaans - Kannada vir beginners