Leer van vreemde tale aanlyn
previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | BUY the BOOK!  | Free Android app | Free iPhone app

Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Kannada   >   Inhoud


29 [nege en twintig]

In die restaurant 1

 


೨೯ [ಇಪ್ಪತ್ತೊಂಬತ್ತು]

ಫಲಾಹಾರ ಮಂದಿರದಲ್ಲಿ ೧

 

 
Is die tafel oop?
ಈ ಜಾಗ ಖಾಲಿ ಇದೆಯೆ?
Ek wil graag die spyskaart hê asseblief.
ದಯವಿಟ್ಟು ನನಗೆ ತಿಂಡಿಗಳ ಪಟ್ಟಿಯನ್ನು ಕೊಡಿ.
Wat kan u aanbeveel?
ನೀವು ಯಾವ ತಿಂಡಿಯನ್ನು ಶಿಫಾರಸ್ಸು ಮಾಡುತ್ತೀರಾ?
 
 
 
 
Ek wil graag ’n bier hê.
ನನಗೆ ಒಂದು ಬೀರ್ ಬೇಕಾಗಿತ್ತು.
Ek wil graag ’n mineraalwater hê.
ನನಗೆ ಒಂದು ಖನಿಜಯುಕ್ತ ನೀರು ಬೇಕಾಗಿತ್ತು.
Ek wil graag ’n lemoensap hê.
ನನಗೆ ಒಂದು ಕಿತ್ತಳೆ ಹಣ್ಣಿನ ರಸ ಬೇಕಾಗಿತ್ತು.
 
 
 
 
Ek wil graag ’n koffie hê.
ನನಗೆ ಒಂದು ಕಾಫಿ ಬೇಕಾಗಿತ್ತು.
Ek wil graag ’n koffie met melk hê.
ನನಗೆ ಒಂದು ಹಾಲು ಮಿಶ್ರಿತ ಕಾಫಿ ಬೇಕಾಗಿತ್ತು.
Met suiker, asseblief.
ದಯವಿಟ್ಟು ಸಕ್ಕರೆಯೊಡನೆ ಕೊಡಿ.
 
 
 
 
Ek wil graag tee hê.
ನನಗೆ ಒಂದು ಚಹ ಬೇಕಾಗಿತ್ತು.
Ek wil graag tee met suurlemoen hê.
ನನಗೆ ನಿಂಬೆಹಣ್ಣಿನ ರಸದೊಡನೆ ಒಂದು ಚಹ ಬೇಕಾಗಿತ್ತು.
Ek wil graag tee met melk hê.
ನನಗೆ ಒಂದು ಹಾಲು ಮಿಶ್ರಿತ ಚಹ ಬೇಕಾಗಿತ್ತು.
 
 
 
 
Het jy sigarette?
ನಿಮ್ಮ ಬಳಿ ಸಿಗರೇಟ್ ಇದೆಯೆ?
Het jy ’n asbak?
ನಿಮ್ಮ ಬಳಿ ಆಷ್ ಟ್ರೇ ಇದೆಯೆ?
Het jy ’n aansteker?
ನಿಮ್ಮ ಬಳಿ ಬೆಂಕಿಕಡ್ಡಿ ಇದೆಯೆ?
 
 
 
 
Ek kort ’n vurk.
ನನ್ನ ಬಳಿ ಫೋರ್ಕ್ ಇಲ್ಲ.
Ek kort ’n mes.
ನನ್ನ ಬಳಿ ಚಾಕು ಇಲ್ಲ.
Ek kort ’n lepel.
ನನ್ನ ಬಳಿ ಚಮಚ ಇಲ್ಲ.
 
 
 
 

previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | BUY the BOOK!  | Free Android app | Free iPhone app

Grammatika voorkom leuens!

Elke taal het spesifieke kenmerke. Maar party het ook kenmerke wat wêreldwyd uniek is. Onder dié tale is Trio. Trio is ’n Amerikaanse boorlingtaal in Suid-Amerika. Sowat 2 000 mense in Brasilië en Suriname praat dit. Wat Trio spesiaal maak, is sy grammatika. Want dit dwing sprekers om altyd die waarheid te praat. Die sogenaamde verydelende slot (“frustrative ending”) is daarvoor verantwoordelik. Dié agtervoegsel word in Trio aan werkwoorde gelas. Dit dui aan hoe waar ’n sin is. n Eenvoudige voorbeeld verduidelik presies hoe dit werk. Kom ons gebruik die sin Die kind het skool toe gegaan. In Trio moet die spreker ’n beplaade agtervoegsel aan die werkwoord las. Deur dié einde kan hy aandui of hy die kind self gesien het. Maar hy kan ook aandui dat hy dit net deur gesprekke met ander weet. Of hy sê deur die einde dat hy weet dis ’n leuen. Die spreker moet hom dus verbind tot wat hy sê. Dit beteken hy moet kommunikeer hoe waar ’n stelling is. So kan hy nie enigiets geheim hou of versuiker nie. As ’n Trio-spreker die einde weglaat, word hy as ’n leuenaar beskou. Die amptelike taal in Suriname is Nederlands. Vertalings uit Nederlands na Trio is dikwels problematies. Omdat die meeste tale minder noukeurig is. Hulle maak dit vir sprekers moontlik om vaag te wees. Dus verbind tolke nie altyd hulself tot wat hulle sê nie. Daarom is kommunikasie met Trio-sprekers moeilik. Miskien sal die verydelende slot ook in ander tale nuttig wees? Nie net in die taal van politiek nie…

 


Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
Imprint - Impressum  © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved.
Contact
book2 Afrikaans - Kannada vir beginners