Leer van vreemde tale aanlyn
previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | BUY the BOOK!  | Free Android app | Free iPhone app

Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Kannada   >   Inhoud


28 [agt en twintig]

In die hotel – klagtes

 


೨೮ [ಇಪ್ಪತ್ತೆಂಟು]

ಹೋಟೆಲ್ ನಲ್ಲಿ - ದೂರುಗಳು

 

 
Die stort werk nie.
ಶವರ್ ಕೆಲಸ ಮಾಡುತ್ತಿಲ್ಲ.
Daar is geen warm water nie.
ಬಿಸಿ ನೀರು ಬರುತ್ತಿಲ್ಲ.
Kan u dit laat regmaak?
ಅದನ್ನು ಸರಿಪಡಿಸಿ ಕೊಡುವಿರಾ?
 
 
 
 
Daar is nie ’n telefoon in die kamer nie.
ಕೊಠಡಿಯಲ್ಲಿ ಟೆಲಿಫೋನ್ ಇಲ್ಲ.
Daar is nie ’n televisie in die kamer nie.
ಕೋಣೆಯಲ್ಲಿ ಟೆಲಿವಿಷನ್ ಇಲ್ಲ.
Die kamer het nie ’n balkon nie.
ಕೊಠಡಿಗೆ ಮೇಲುಪ್ಪರಿಗೆ ಇಲ್ಲ.
 
 
 
 
Die kamer is te lawaaierig.
ಈ ಕೋಣೆಯಲ್ಲಿ ಶಬ್ದ ಜಾಸ್ತಿ
Die kamer is te klein.
ಈ ಕೋಣೆ ತುಂಬ ಚಿಕ್ಕದಾಗಿದೆ.
Die kamer is te donker.
ಈ ಕೋಣೆ ಕತ್ತಲಾಗಿದೆ.
 
 
 
 
Die verhitting werk nie.
(ಕೋಣೆಯ) ಹೀಟರ್ ಕೆಲಸ ಮಾಡುತ್ತಿಲ್ಲ.
Die lugverkoeler werk nie.
ಹವಾ ನಿಯಂತ್ರಕ ಕೆಲಸ ಮಾಡುತ್ತಿಲ್ಲ.
Die televisie is gebreek.
ಟೆಲಿವಿಷನ್ ಕೆಟ್ಟಿದೆ.
 
 
 
 
Ek hou nie daarvan nie.
ಅದು ನನಗೆ ಇಷ್ಟವಾಗುವುದಿಲ್ಲ.
Dit is te duur.
ಅದು ದುಬಾರಿ.
Het u iets goedkoper?
ನಿಮ್ಮಲ್ಲಿ ಯಾವುದಾದರು ಕಡಿಮೆ ಬೆಲೆಯದು ಇದೆಯೆ?
 
 
 
 
Is daar ’n jeugherberg in die nabyheid?
ಇಲ್ಲಿ ಹತ್ತಿರದಲ್ಲಿ ಯಾವುದಾದರು ಯುವಕ/ಯುವತಿಯರ ವಸತಿಗೃಹ ಇದೆಯೆ?
Is daar ’n gastehuis in die nabyheid?
ಇಲ್ಲಿ ಹತ್ತಿರದಲ್ಲಿ ಯಾವುದಾದರು ಅತಿಥಿಗೃಹ ಇದೆಯೆ?
Is daar ’n restaurant in die nabyheid?
ಇಲ್ಲಿ ಹತ್ತಿರದಲ್ಲಿ ಯಾವುದಾದರು ಫಲಾಹಾರ ಮಂದಿರ ಇದೆಯೆ?
 
 
 
 

previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | BUY the BOOK!  | Free Android app | Free iPhone app

Positiewe taal, negatiewe taal

Die meeste mense is optimiste of pessimiste. Maar dit kan ook vir tale geld! Wetenskaplikes ontleed gereeld die woordeskat van tale. So kom hulle dikwels met verstommende resultate vorendag. Engels het byvoorbeeld meer negatiewe as positiewe woorde. Daar is byna dubbel soveel woorde vir negatiewe emosies. In Westerse samelewings beïnvloed die woordeskat die sprekers. Daar kla mense taamlik dikwels. Hulle kritiseer ook baie dinge. Dus gebruik hulle taal wat oorwegend ’n meer negatiewe toon het. Maar negatiewe woorde is ook om ’n ander rede interessant. Hulle bevat meer inligting as positiewe woorde. Die rede is dalk in ons evolusie. Dit was altyd vir alle lewende dinge belangrik om gevare raak te sien. Hulle moes vinnig op risiko’s reageer. Afgesien daarvan wou hulle ander teen gevare waarsku. Gevolglik was dit noodsaaklik dat die inligting baie vinnig oorgedra word. Soveel moontlik moes met so min woorde moontlik gesê word. Afgesien daarvan het negatiewe taal geen wesenlike voordele nie. Dit kan ’n mens jou maklik indink. Mense wat net negatief praat, is sekerlik nie baie gewild nie. Verder beïnvloed negatiewe taal ons emosies. Aan die ander kant kan positiewe taal ’n positiewe effek hê. Mense wat alles positief uitdruk, is meer suksesvol in hul loopbaan. Ons moet dus ons taal versigtiger gebruik. Want ons kies watter woordeskat ons gebruik. En deur ons taal skep ons ons werklikheid. So: praat positief!

 


Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
Imprint - Impressum  © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved.
Contact
book2 Afrikaans - Kannada vir beginners