Leer van vreemde tale aanlyn
previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3:  ALL  91-100  | Free Android app | Free iPhone app

Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Ukraïnies   >   Inhoud


92 [twee en negentig]

Bysinne met dat 2

 


92 [дев’яносто два]

Складнопідрядні речення із що 2

 

 

 Klik op die teks! arrow
  
Dit maak my kwaad dat jy snork.
Dit maak my kwaad dat jy soveel bier drink.
Dit maak my kwaad dat jy so laat kom.
 
 
 
 
Ek dink dat hy ’n dokter nodig het.
Ek dink dat hy siek is.
Ek dink dat hy nou slaap.
 
 
 
 
Ons hoop dat hy met ons dogter trou.
Ons hoop dat hy baie geld het.
Ons hoop dat hy ’n miljoenêr is.
 
 
 
 
Ek het gehoor dat jou vrou ’n ongeluk gehad het.
Ek het gehoor dat sy in die hospitaal lê.
Ek het gehoor dat jou kar afgeskryf is.
 
 
 
 
Ek is bly dat u gekom het.
Ek is bly dat u belangstel.
Ek is bly dat u die huis wil koop.
 
 
 
 
Ek is bevrees dat die laaste bus al weg is.
Ek is bevrees dat ons ’n taxi sal moet neem.
Ek is bevrees dat ek geen geld by my het nie.
 
 
 
 
 

previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3:  ALL  91-100  | Free Android app | Free iPhone app

 

Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
© Copyright 2007 - 2015 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved.
Contact
book2 Afrikaans - Ukraïnies vir beginners