83 [drie en tagtig] |
Verlede tyd 3
|
![]() |
83 [แปดสิบสาม] |
||
อดีตกาล 3
|
| |||||
bel
| |||||
Ek het gebel.
| |||||
Ek was die heel tyd op die telefoon.
| |||||
vra
| |||||
Ek het gevra.
| |||||
Ek het altyd gevra.
| |||||
vertel
| |||||
Ek het vertel.
| |||||
Ek het die hele storie vertel.
| |||||
leer
| |||||
Ek het geleer.
| |||||
Ek het die hele aand geleer.
| |||||
werk
| |||||
Ek het gewerk.
| |||||
Ek het die hele dag gewerk.
| |||||
eet
| |||||
Ek het geëet.
| |||||
Ek het die hele maaltyd opgeëet.
| |||||
|