36 [ses en dertig] |
Openbare vervoer
|
![]() |
36 [kolmkümmend kuus] |
||
Ühistransport
|
| |||||
Waar is die bushalte?
| |||||
Watter bus gaan na die middestad?
| |||||
Watter bus moet ek neem?
| |||||
Moet ek oorklim?
| |||||
Waar moet ek oorklim?
| |||||
Hoeveel kos ’n kaartjie?
| |||||
Hoeveel haltes is daar voor die middestad?
| |||||
U moet hier uitklim.
| |||||
U moet agter uitklim.
| |||||
Die volgende trein kom oor 5 minute.
| |||||
Die volgende trem kom oor 10 minute.
| |||||
Die volgende bus kom oor 15 minute.
| |||||
Wanneer is die laaste moltrein?
| |||||
Wanneer is die laaste trem?
| |||||
Wanneer is die laaste bus?
| |||||
Het u ’n kaartjie?
| |||||
’n Kaartjie? – Nee, ek het nie ’n kaartjie nie.
| |||||
Dan moet u ’n boete betaal.
| |||||
|