20 [twintig] |
Geselsies 1
|
![]() |
20 [dvadeset] |
||
Ćaskanje 1
|
| |||||
Maak jouself gemaklik!
| |||||
Maak jouself tuis!
| |||||
Wat wil u drink?
| |||||
Hou u van musiek?
| |||||
Ek hou van klassieke musiek.
| |||||
Hier is my CDs.
| |||||
Speel u ’n musiek instrument?
| |||||
Hier is my kitaar.
| |||||
Sing u graag?
| |||||
Het u kinders?
| |||||
Het u ’n hond?
| |||||
Het u ’n kat?
| |||||
Hier is my boeke.
| |||||
Ek lees op die oomblik hierdie boek.
| |||||
Wat lees u graag?
| |||||
Gaan u graag na konserte toe?
| |||||
Gaan u graag teater toe?
| |||||
Gaan u graag opera toe?
| |||||
|