93 [drie en negentig] |
Bysinne met of
|
![]() |
93 [เก้าสิบสาม] |
||
อนุประโยค ที่ใช้ ว่า เชื่อม
|
| |||||
Ek weet nie of hy my lief het nie.
| |||||
Ek weet nie of hy terugkom nie.
| |||||
Ek weet nie of hy my sal bel nie.
| |||||
Of hy my wel lief het?
| |||||
Of hy wel terugkom?
| |||||
Of hy my wel sal bel?
| |||||
Ek wonder of hy aan my dink.
| |||||
Ek wonder of hy iemand anders het.
| |||||
Ek wonder of hy jok.
| |||||
Of hy wel aan my dink?
| |||||
Of hy wel iemand anders het?
| |||||
Of hy wel die waarheid praat?
| |||||
Ek twyfel of hy werklik van my hou.
| |||||
Ek twyfel of hy vir my gaan skryf.
| |||||
Ek twyfel of hy met my gaan trou.
| |||||
Of hy wel werklik van my hou?
| |||||
Of hy wel vir my gaan skryf?
| |||||
Of hy wel met my gaan trou?
| |||||
Hoe leer die brein grammatika?Ons begin as babas ons moedertaal leer. Dit gebeur heeltemal outomaties. Ons is nie daarvan bewus nie. Ons brein moet egter baie doen terwyl ons leer. As ons byvoorbeeld grammatika leer, het dit baie werk. Dit hoor elke dag nuwe dinge. Dit kry aanhoudend nuwe impulse. Die brein kan egter nie elke impuls afsonderlik verwerk nie. Dit moet ekonomies werk. Daarom oriënteer dit homself volgens reëlmatigheid. Die brein onthou wat dit gereeld hoor. Dit registreer hoe ’n spesifieke ding gebeur. Uit dié voorbeelde skep dit dan ’n grammatikale reël. Kinders weet of ’n sin reg of verkeerd is. Hulle weet egter nie hoekom dit so is nie. Die brein ken die reëls sonder dat hy dit geleer het. Volwassenes leer ’n taal anders. Hulle ken reeds die struktuur van hul moedertaal. Dit vorm die grondslag vir die nuwe grammatikale reëls. Volwassenes het onderrig nodig om te leer. Wanneer die brein grammatika leer, het dit ’n vaste stelsel. Dit kan byvoorbeeld in selfstandige naamwoorde en werkwoorde gesien word. Hulle word in verskillende dele van die brein gestoor. Wanneer hulle verwerk word, is verskillende dele van die brein aktief. Maklike reëls word ook anders as ingewikkelde reëls geleer. Vir ingewikkelde reëls werk meer dele van die brein saam. Presies hoe die brein grammatika leer, is nog nie nagevors nie. Ons weet egter dat dit teoreties alle grammatika kan leer… |
Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only! LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here. Imprint - Impressum © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved. Contact book2 Afrikaans - Thai vir beginners
|