Leer van vreemde tale aanlyn
previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | Free Android app | Free iPhone app

Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Thai   >   Inhoud


71 [een en sewentig]

iets wil

 


71 [เจ็ดสิบเอ็ด]

ต้องการ / อยาก

 

 

 Klik op die teks! arrow
  
Wat wil julle doen?
Wil julle sokker speel?
Wil julle vriende besoek?
 
 
 
 
wil
Ek wil nie laat kom nie.
Ek wil nie daarheen gaan nie.
 
 
 
 
Ek wil huis toe gaan.
Ek wil by die huis / tuis bly.
Ek wil alleen wees.
 
 
 
 
Wil jy hier bly?
Wil jy hier eet?
Wil jy hier slaap?
 
 
 
 
Wil u môre vertrek?
Wil u tot môre bly?
Wil u die rekening eers môre betaal?
 
 
 
 
Wil julle na die disko toe gaan?
Wil julle na die bioskoop toe gaan?
Wil julle na die koffiewinkel toe gaan?
 
 
 
 

previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | Free Android app | Free iPhone app

Indonesië, land van baie tale

Die Republiek van Indonesië is een van die grootste lande op aarde. Daar woon ongeveer 240 miljoen mense op die eilandstaat. Dié mense behoort tot verskillende etniese groepe. Volgens skatting is daar byna 500 etniese groepe in Indonesië. Die groepe het baie verskillende kulturele tradisies. En hulle praat baie verskillende tale! Daar word sowat 250 tale in Indonesië gepraat. Boonop is daar baie dialekte. Indonesië se tale word meestal volgens etniese groepe ingedeel. Daar is byvoorbeeld die Javaanse en Balinese taal. Dié menigte tale veroorsaak natuurlik probleme. Dit belemmer ’n doeltreffende ekonomie en administrasie. Daarom het Indonesië ’n nasionale taal ingestel. Sedert hul onafhanklikheid in 1945 is Bahasa Indonesia die amptelike taal. Dit word op skool naas die moedertaal geleer. Tog praat nie al Indonesië se inwoners die taal nie. Slegs 70% van Indonesiërs is vlot in Bahasa Indonesia. Bahasa Indonesia is “slegs” 20 miljoen mense se moedertaal. Die klomp streektale is dus nog steeds baie belangrik. Indonesies is vir taalliefhebbers besonder interessant. Om Indonesies te leer, het baie voordele. Die taal word as relatief eenvoudig beskou. Die grammatikareëls kan vinnig geleer word. ’n Mens kan vir die uitspraak op die spelling staatmaak. Die spelling is ook nie moeilik nie. Baie Indonesiese woorde kom uit ander tale. En Indonesies sal gou een van die belangrikste tale wees… Genoeg rede om dit te leer, of hoe?

 


Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
Imprint - Impressum  © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved.
Contact
book2 Afrikaans - Thai vir beginners