Leer van vreemde tale aanlyn
previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | Free Android app | Free iPhone app

Home  >   50tale   >   Afrikaans   >   Thai   >   Inhoud


57 [sewe en vyftig]

By die dokter

 


57 [ห้าสิบเจ็ด]

พบหมอ

 

 

 Klik op die teks! arrow
  
Ek het ’n afspraak by die dokter.
Ek het die afspraak om tien uur.
Wat is u naam?
 
 
 
 
Kry vir u solank ’n sitplek in die wagkamer.
Die dokter kom binnekort.
Waar is u verseker?
 
 
 
 
Wat kan ek vir u doen?
Het u pyn?
Waar is dit seer?
 
 
 
 
Ek het altyd rugpyn.
Ek het dikwels hoofpyn.
Ek het soms maagpyn.
 
 
 
 
Trek asseblief u hemp uit.
Lê asseblief op die ondersoektafel.
U bloeddruk is in die haak.
 
 
 
 
Ek gaan u ’n inspuiting gee.
Ek gaan u tablette gee.
Ek gaan u ’n voorskrif vir die apteek gee.
 
 
 
 

previous page  up Inhoud  next page  | Free download MP3: 100 lessons  | Free Android app | Free iPhone app

Lang woorde, kort woorde

Hoe lank ’n woord is, hang af van hoeveel inligting dit bevat. ’n Amerikaanse studie het dit bewys. Die navorsers het woorde uit tien Europese tale bestudeer. Dis met behulp van ’n rekenaar gedoen. Die rekenaar het met ’n program verskeie woorde ontleed. Dit het met ’n formule die informatiewe inhoud bereken. Die resultaat was duidelik. Hoe korter ’n woord is, hoe minder informasie dra dit oor. Dis interessant dat ons kort woorde meer dikwels as langes gebruik. Die rede kan die doeltreffendheid van die taal wees. Wanneer ons praat, konsentreer ons op die belangrikste ding. Woorde sonder veel informasie moenie te lank wees nie. Dit verseker dat ons nie te veel tyd aan onbelangrike dinge bestee nie. Die verband tussen die lengte en inhoud het nog ’n voordeel. Dit verseker dat die informasie altyd konstant bly. Dit wil sê dat ons in ’n bepaalde tyd altyd ewe veel sê. Ons kan byvoorbeeld ’n paar lang woorde gebruik. Of ons kan ’n klomp kort woorde sê. Dit maak nie saak wat ons besluit nie – die informatiewe inhou bly dieselfde. Gevolglik het ons spraak ’n gelykmatige ritme. Luisteraars kan ons makliker volg. As die hoeveelheid inligting altyd wissel, sou dit moeilik wees. Ons luisteraars sou nie goed by ons taal kon aanpas nie. Dit sou begrip moeiliker maak. As jy so goed moontlik verstaan wil word, moet jy kort woorde kies. Want kort woorde word beter as langes verstaan. Daarom is die beginsel: Keep It Short and Simple! Kortweg: KISS!

 


Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only!
LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here.
Imprint - Impressum  © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved.
Contact
book2 Afrikaans - Thai vir beginners