32 [twee en dertig] |
In die restaurant 4
|
![]() |
32 [สามสิบสอง] |
||
ที่ร้านอาหาร 4
|
| |||||
’n Pakkie slaptjips met tamatiesous.
| |||||
En twee met mayonnaise.
| |||||
En drie worsies met mosterd.
| |||||
Watter groente het u?
| |||||
Het u bone?
| |||||
Het u blomkool?
| |||||
Ek eet graag mielies.
| |||||
Ek eet graag komkommer.
| |||||
Ek eet graag tamaties.
| |||||
Eet u ook graag prei?
| |||||
Eet u ook graag suurkool?
| |||||
Eet u ook graag lensies?
| |||||
Eet jy ook graag wortels?
| |||||
Eet jy ook graag brokkoli?
| |||||
Eet jy ook graag soetrissie?
| |||||
Ek hou nie van uie nie.
| |||||
Ek hou nie van olywe nie.
| |||||
Ek hou nie van sampioene nie.
| |||||
ToontaleDie meeste van die wêreld se spreektale is toontale. In toontale is die toonhoogte kritiek. Dit bepaal wat die woorde of lettergrepe beteken. Die toon behoort dus volledig aan die woord. Die meeste van Asië se spreektale is toontale. Voorbeelde is Chinees, Thai en Viëtnamees. Daar is ook verskeie toontale in Afrika. Baie van Amerika se inheemse tale is ook toontale. Indo-Europese tale bevat meestal slegs toonelemente. Dit geld byvoorbeeld vir Sweeds en Serwies. Die getal toonhoogtes verskil in individuele tale. In Chinees kan vier verskillende tone onderskei word. Daardeur kan die lettergreep ma vier betekenisse hê. Hulle is ma, hennep, perd en te kere gaan. Dis interessant dat toontale ook ’n uitwerking op ons gehoor het. Studies van absolute gehoor het dit bewys. Absolute gehoor is die vermoë om tone te hoor en akkuraat te identifiseer. In Europa en Noord-Amerika kom absolute gehoor selde voor. Minder as een uit 10 000 mense het dit. Met Chinese moedertaalsprekers is dit anders. Hier het nege keer soveel mense dié spesiale vermoë. Toe ons babas was, het ons byna almal absolute gehoor gehad. Ons het dit gebruik om reg te leer praat. Ongelukkig verloor die meeste mense dit later. Toonhoogte is ook in musiek belangrik. Dis veral waar van kulture wat ’n toontaal praat. Hulle moet baie presies by die melodie hou. Anders kan ’n mooi liefdeslied ’n absurde lied word! |
Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only! LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here. Imprint - Impressum © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved. Contact book2 Afrikaans - Thai vir beginners
|