Boodskap
As jy hierdie les wil oefen, kan jy op hierdie sinne klik om letters te wys of te versteek.
Woordeboek
Tuisblad > www.goethe-verlag.com > Afrikaans > தமிழ் > INHOUDSOPGAWE |
Ek praat…
AF Afrikaans
-
AR العربية
-
DE Deutsch
-
EM English US
-
EN English UK
-
ES español
-
FR français
-
IT italiano
-
JA 日本語
-
PT português PT
-
PX português BR
-
ZH 中文
-
AD адыгабзэ
-
AF Afrikaans
-
AM አማርኛ
-
BE беларуская
-
BG български
-
BN বাংলা
-
BS bosanski
-
CA català
-
CS čeština
-
DA dansk
-
EL ελληνικά
-
EO esperanto
-
ET eesti
-
FA فارسی
-
FI suomi
-
HE עברית
-
HI हिन्दी
-
HR hrvatski
-
HU magyar
-
HY հայերեն
-
ID bahasa Indonesia
-
KA ქართული
-
KK қазақша
-
KN ಕನ್ನಡ
-
KO 한국어
-
LT lietuvių
-
LV latviešu
-
MK македонски
-
MR मराठी
-
NL Nederlands
-
NN nynorsk
-
NO norsk
-
PA ਪੰਜਾਬੀ
-
PL polski
-
RO română
-
RU русский
-
SK slovenčina
-
SL slovenščina
-
SQ Shqip
-
SR српски
-
SV svenska
-
TA தமிழ்
-
TE తెలుగు
-
TH ภาษาไทย
-
TI ትግርኛ
-
TR Türkçe
-
UK українська
-
UR اردو
-
VI Tiếng Việt
Ek wil leer…
TA தமிழ்
- AR العربية
- DE Deutsch
- EM English US
- EN English UK
- ES español
- FR français
- IT italiano
- JA 日本語
- PT português PT
- PX português BR
- ZH 中文
- AD адыгабзэ
- AM አማርኛ
- BE беларуская
- BG български
- BN বাংলা
- BS bosanski
- CA català
- CS čeština
- DA dansk
- EL ελληνικά
- EO esperanto
- ET eesti
- FA فارسی
- FI suomi
- HE עברית
- HI हिन्दी
- HR hrvatski
- HU magyar
- HY հայերեն
- ID bahasa Indonesia
- KA ქართული
- KK қазақша
- KN ಕನ್ನಡ
- KO 한국어
- LT lietuvių
- LV latviešu
- MK македонски
- MR मराठी
- NL Nederlands
- NN nynorsk
- NO norsk
- PA ਪੰਜਾਬੀ
- PL polski
- RO română
- RU русский
- SK slovenčina
- SL slovenščina
- SQ Shqip
- SR српски
- SV svenska
- TA தமிழ்
- TE తెలుగు
- TH ภาษาไทย
- TI ትግርኛ
- TR Türkçe
- UK українська
- UR اردو
- VI Tiếng Việt
Kies hoe jy die vertaling wil sien:
Ek het ’n stokperdjie.
|
|
||
Ek speel tennis.
|
|
||
Waar is ’n tennisbaan?
|
|
||
|
|
|
|
Het jy ’n stokperdjie?
|
|
||
Ek speel sokker.
|
|
||
Waar is ’n sokkerveld?
|
|
||
|
|
|
|
My arm is seer.
|
|||
My voet en my hand is ook seer.
|
|
||
Waar is ’n dokter?
|
|
||
|
|
|
|
Ek het ’n motor.
|
|
||
Ek het ook ’n motorfiets.
|
|
||
Waar is ’n parkeerarea?
|
|
||
|
|
|
|
Ek het ’n trui.
|
|
||
Ek het ook ’n baadjie en ’n paar jeans.
|
|
||
Waar is die wasmasjien?
|
|
||
|
|
|
|
Ek het ’n bord.
|
|
||
Ek het ’n mes, ’n vurk en ’n lepel.
|
எ_்_ி_ம_ ஒ_ு க_்_ி_ ஒ_ு ம_ட_க_ண_ட_ ம_்_ு_் ஒ_ு ஸ_ப_ன_ இ_ு_்_ி_த_.
E_ṉ_ṭ_m o_u k_t_i_ o_u m_ṭ_a_a_ṭ_ m_ṟ_u_ o_u s_ū_ i_u_k_ṟ_t_.
என்னிடம் ஒரு கத்தி, ஒரு முட்கரண்டி மற்றும் ஒரு ஸ்பூன் இருக்கிறது.
Eṉṉiṭam oru katti, oru muṭkaraṇṭi maṟṟum oru spūṉ irukkiṟatu.
எ_______ ஒ__ க_____ ஒ__ ம_________ ம______ ஒ__ ஸ_____ இ__________
E______ o__ k_____ o__ m_________ m_____ o__ s___ i__________
என்னிடம் ஒரு கத்தி, ஒரு முட்கரண்டி மற்றும் ஒரு ஸ்பூன் இருக்கிறது.
Eṉṉiṭam oru katti, oru muṭkaraṇṭi maṟṟum oru spūṉ irukkiṟatu. |
||
Waar is die sout en peper?
|
|
||
|
|
|
|
Wat woorde ons vertelDaar is miljoene boeke in die wêreld. Ons weet nie hoeveel daar tot dusver geskryf is nie. In dié boeke is ’n klomp kennis opgegaar. As ’n mens hulle almal kon lees, sou jy baie oor die lewe weet. Want boeke wys ons hoe ons wêreld verander. Elke tydperk het sy eie boeke. ’n Mens kan in hulle sien wat vir mense belangrik is. Ongelukkig kan niemand elke boek lees nie. Maar moderne tegnologie kan help om die boeke te ondersoek. Deur digitalisering kan boeke soos data gestoor word. Daarna kan ’n mens die inhoud ontleed. So kan taalkundiges sien hoe ons taal verander het. Maar dis selfs interessanter om die herhaling van woorde te tel. Daardeur kan die belangrikheid van bepaalde dinge uitgeken word. Wetenskaplikes het al meer as 5 miljoen boeke bestudeer. Dit was boeke van die afgelope vyf eeue. Daar is altesaam 500 biljoen woorde ontleed. Die herhaling van die woorde wys hoe mense toe geleef het en nou leef. Idees en neigings word in die taal weerspieël. |
|
Geen video gevind nie!
Downloads sind KOSTENLOS zum privaten Gebrauch, für öffentliche Schulen oder nicht-kommerzielle Zwecke. LIZENZ-VEREINBARUNG. Bitte evtl. Fehler oder falsche Übersetzungen hier melden! Imprint - Impressum © Copyright 2007 - 2024 Goethe Verlag Starnberg und Lizenzgeber. Alle Rechte vorbehalten. Kontakt book2 Deutsch - Bulgarisch für Anfänger
|