97 [sewe en negentig] |
Voegwoorde 4
|
![]() |
೯೭ [ತೊಂಬತ್ತೇಳು] |
||
ಸಂಬಧಾವ್ಯಯಗಳು ೪
|
Hy het aan die slaap geraak, al was die tv nog aan.
|
ಟೀವಿ ಓಡುತ್ತಿದ್ದರೂ ಅವನು ನಿದ್ರೆ ಮಾಡಿಬಿಟ್ಟ.
|
||
Hy het nog gebly, al was dit al laat.
|
ತುಂಬಾ ಹೊತ್ತಾಗಿದ್ದರೂ ಅವನು ಸ್ವಲ್ಪ ಹೊತ್ತು ಉಳಿದ.
|
||
Hy het nie gekom nie, al het ons ’n afspraak gehad.
|
ನಾವು ಭೇಟಿ ಮಾಡಲು ನಿರ್ಧರಿಸಿದ್ದರೂ ಅವನು ಬರಲಿಲ್ಲ.
| ||
Die tv was aan. Ten spyte daarvan het hy aan die slaap geraak.
|
ಟೀವಿ ಓಡುತ್ತಿತ್ತು. ಆದಾಗ್ಯೂ ಅವನು ನಿದ್ರೆ ಮಾಡಿಬಿಟ್ಟ.
|
||
Hy was reeds laat. Tog het hy nog gebly.
|
ತುಂಬಾ ಹೊತ್ತಾಗಿತ್ತು. ಆದಾಗ್ಯೂ ಅವನು ಸ್ವಲ್ಪ ಹೊತ್ತು ಉಳಿದ.
|
||
Ons het ’n afspraak gehad. Tog het hy nie gekom nie.
|
ನಾವು ಭೇಟಿ ಮಾಡಲು ನಿರ್ಧರಿಸಿದ್ದೆವು. ಆದಾಗ್ಯೂ ಅವನು ಬರಲಿಲ್ಲ.
| ||
Al het hy nie ’n rybewys nie, bestuur hy die motor.
|
ಅವನ ಬಳಿ ಚಾಲನಾ ಪರವಾನಿಗೆ ಇಲ್ಲದಿದ್ದರೂ ಅವನು ಗಾಡಿಯನ್ನು ಓಡಿಸುತ್ತಾನೆ.
|
||
Al is die straat glad, ry hy vinnig.
|
ರಸ್ತೆ ಜಾರಿಕೆ ಇದ್ದರೂ ಸಹ ಅವನು ಗಾಡಿಯನ್ನು ವೇಗವಾಗಿ ಓಡಿಸುತ್ತಾನೆ.
|
||
Al is hy dronk, ry hy fiets.
|
ಅವನು ಮದ್ಯದ ಅಮಲಿನಲ್ಲಿ ಇದ್ದರೂ ಸಹ ಸೈಕಲ್ಲನ್ನು ಓಡಿಸುತ್ತಾನೆ.
| ||
Hy het geen rybewys nie. Ten spyte daarvan bestuur hy die motor.
|
ಅವನ ಬಳಿ ಚಾಲನಾಪರವಾನಿಗೆ ಇಲ್ಲದ ಹೊರತಾಗಿಯೂ ಅವನು ಗಾಡಿಯನ್ನು ಓಡಿಸುತ್ತಾನೆ.
|
||
Die straat is glad. Ten spyte daarvan ry hy vinnig.
|
ರಸ್ತೆ ಜಾರಿಕೆ ಇರುವ ಹೊರತಾಗಿಯೂ ಅವನು ಗಾಡಿಯನ್ನು ವೇಗವಾಗಿ ಓಡಿಸುತ್ತಾನೆ.
|
||
Hy is dronk. Ten spyte daarvan ry hy fiets.
|
ಅವನು ಮದ್ಯದ ಅಮಲಿನಲ್ಲಿ ಇರುವ ಹೊರತಾಗಿಯೂ ಸೈಕಲ್ಲನ್ನು ಓಡಿಸುತ್ತಾನೆ
| ||
Sy vind nie werk nie, al het sy gestudeer.
|
ಅವಳು ಓದಿದ್ದರೂ ಸಹ ಅವಳಿಗೆ ಯಾವ ಕೆಲಸವೂ ಸಿಕ್ಕಿಲ್ಲ.
|
||
Sy gaan nie na ’n dokter toe nie, al het sy pyn.
|
ಅವಳು ನೋವಿನಲ್ಲಿದ್ದರೂ ಸಹ, ಅವಳು ವೈದ್ಯರ ಬಳಿಗೆ ಹೋಗುವುದಿಲ್ಲ.
|
||
Sy koop ’n motor, al het sy nie geld nie.
|
ಅವಳ ಬಳಿ ಹಣವಿಲ್ಲದಿದ್ದರೂ ಸಹ, ಅವಳು ಕಾರನ್ನು ಕೊಳ್ಳುತ್ತಾಳೆ.
| ||
Sy het gestudeer. Ten spyte daarvan vind sy geen werk nie.
|
ಅವಳು ಓದಿದ್ದಾಳೆ. ಆದಾಗ್ಯೂ ಅವಳಿಗೆ ಯಾವ ಕೆಲಸವೂ ಸಿಕ್ಕಿಲ್ಲ.
|
||
Sy het pyn. Ten spyte daarvan gaan sy nie na die dokter toe nie.
|
ಅವಳು ನೋವಿನಲ್ಲಿದ್ದಾಳೆ. ಆದಾಗ್ಯೂ ಅವಳು ವೈದ್ಯರ ಬಳಿಗೆ ಹೋಗುವುದಿಲ್ಲ.
|
||
Sy het geen geld nie. Ten spyte daarvan koop sy ’n motor.
|
ಅವಳ ಬಳಿ ಹಣ ಇಲ್ಲ. ಆದಾಗ್ಯೂ ಅವಳು ಕಾರನ್ನು ಕೊಳ್ಳುತ್ತಾಳೆ.
| ||
Jongmense leer anders as oumenseKinders leer taal taamlik vinnig. By volwassenes duur dit meestal langer. Maar kinders leer nie beter as volwassenes nie. Hulle leer bloot op ’n ander manier. Wanneer taal geleer word, moet die brein besonder baie doen. Dit moet verskeie dinge tegelyk leer. Wanneer ’n mens ’n taal leer, is dit nie genoeg om net daaroor te dink nie. ’n Mens moet ook leer hoe om die nuwe woorde uit te spreek. Daarvoor moet die spraakorgane nuwe bewegings leer. Die brein moet ook leer om op nuwe situasies te reageer. Dis ’n uitdaging om in ’n vreemde taal te kommunikeer. Volwassenes leer tale egter in elke lewensfase anders. Op 20 of 30 jaar leer mense nog met ’n roetine. Skool of studie is nog nie so lank verby nie. Daarom is die brein goed geoefen. Gevolglik kan dit nuwe tale op ’n baie hoë vlak leer. Mense tussen die ouderdom van 40 en 50 jaar het al baie geleer. Vir hul brein is dié ervaring ’n voordeel. Dit kan nuwe inhoud en ou kennis goed kombineer. Op dié ouderdom leer dit dinge wat dit reeds ken die beste. Dis byvoorbeeld tale soortgelyk aan tale wat hulle vroeër in hul lewe geleer het. Teen 60 of 70 jaar het mense meestal baie tyd. Hulle kan gereeld oefen. By tale is dit besonder belangrik. Ouer mense leer byvoorbeeld vreemde tale besonder goed. ’n Mens kan op elke ouderdom suksesvol leer. Na puberteit kan die brein steeds nuwe senuselle bou. En hy doen dit graag… |
Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only! LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here. Imprint - Impressum © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved. Contact book2 Afrikaans - Kannada vir beginners
|