92 [twee en negentig] |
Bysinne met dat 2
|
![]() |
೯೨ [ತೊಂಬತ್ತೆರಡು] |
||
ಅಧೀನ ವಾಕ್ಯ - ಅದು / ಎಂದು ೨
|
Dit maak my kwaad dat jy snork.
|
ನೀನು ಗೊರಕೆ ಹೊಡೆಯುತ್ತೀಯ ಎಂದು ನನಗೆ ಕೋಪ ಬರುತ್ತದೆ.
|
||
Dit maak my kwaad dat jy soveel bier drink.
|
ನೀನು ಅಷ್ಟೊಂದು ಬೀರ್ ಕುಡಿಯುತ್ತೀಯ ಎಂದು ನನಗೆ ಕೋಪ ಬರುತ್ತದೆ.
|
||
Dit maak my kwaad dat jy so laat kom.
|
ನೀನು ತುಂಬಾ ತಡವಾಗಿ ಬರುತ್ತೀಯ ಎಂದು ನನಗೆ ಕೋಪ ಬರುತ್ತದೆ.
| ||
Ek dink dat hy ’n dokter nodig het.
|
ಅವನಿಗೆ ವೈದ್ಯರ ಅವಶ್ಯಕತೆ ಇದೆ ಎಂದು ಭಾವಿಸುತ್ತೇನೆ.
|
||
Ek dink dat hy siek is.
|
ಅವನು ಅಸ್ವಸ್ಥನಾಗಿದ್ದಾನೆ ಎಂದು ನಾನು ಭಾವಿಸುತ್ತೇನೆ
|
||
Ek dink dat hy nou slaap.
|
ಅವನು ನಿದ್ದೆ ಮಾಡುತ್ತಿದ್ದಾನೆ ಎಂದುಕೊಳ್ಳುತ್ತೇನೆ
| ||
Ons hoop dat hy met ons dogter trou.
|
ಅವನು ನಮ್ಮ ಮಗಳನ್ನು ಮದುವೆಯಾಗುತ್ತಾನೆ ಎಂದು ಆಶಿಸುತ್ತೇವೆ..
|
||
Ons hoop dat hy baie geld het.
|
ಅವನು ತುಂಬ ಹಣವನ್ನು ಹೊಂದಿದ್ದಾನೆ ಎಂದುಕೊಳ್ಳುತ್ತೇವೆ.
|
||
Ons hoop dat hy ’n miljoenêr is.
|
ಅವನು ಲಕ್ಷಾಧಿಪತಿ ಎಂದು ಭಾವಿಸುತ್ತೇವೆ.
| ||
Ek het gehoor dat jou vrou ’n ongeluk gehad het.
|
ನಿನ್ನ ಹೆಂಡತಿಗೆ ಅಪಘಾತವಾಯಿತು ಎಂದು ಕೇಳಿದೆ.
|
||
Ek het gehoor dat sy in die hospitaal lê.
|
ಅವಳು ಆಸ್ಪತ್ರೆಯಲ್ಲಿ ಇದ್ದಾಳೆ ಎಂದು ಕೇಳಿದೆ.
|
||
Ek het gehoor dat jou kar afgeskryf is.
|
ನಿನ್ನ ಗಾಡಿ ಸಂಪೂರ್ಣವಾಗಿ ನಾಶವಾಗಿದೆ ಎಂದು ಕೇಳಿದೆ.
| ||
Ek is bly dat u gekom het.
|
ನೀವು ಬಂದಿದ್ದೀರಿ ಎಂದು ನನಗೆ ಸಂತೋಷವಾಗಿದೆ.
|
||
Ek is bly dat u belangstel.
|
ನೀವು ಆಸಕ್ತಿ ಹೊಂದಿದ್ದೀರಿ ಎಂದು ನನಗೆ ಸಂತೋಷವಾಗಿದೆ.
|
||
Ek is bly dat u die huis wil koop.
|
ನೀವು ಆ ಮನೆಯನ್ನು ಕೊಳ್ಳಲು ಬಯಸುತ್ತೀರಿ ಎಂದು ನನಗೆ ಸಂತೋಷವಾಗಿದೆ.
| ||
Ek is bevrees dat die laaste bus al weg is.
|
ಕೊನೆಯ ಬಸ್ ಹೊರಟು ಹೋಗಿದೆ ಎಂದು ನನಗೆ ಅಂಜಿಕೆಯಾಗಿದೆ.
|
||
Ek is bevrees dat ons ’n taxi sal moet neem.
|
ನಾವು ಟ್ಯಾಕ್ಸಿಯಲ್ಲಿ ಪ್ರಯಾಣ ಮಾಡಬೇಕಾಗುತ್ತದೆ ಎಂದುಕೊಳ್ಳುತ್ತೇನೆ.
|
||
Ek is bevrees dat ek geen geld by my het nie.
|
ನನ್ನ ಬಳಿ ಹಣ ಇಲ್ಲ ಎಂದುಕೊಳ್ಳುತ್ತೇನೆ.
| ||
Van gebare na taalWanneer ons praat of luister, het ons brein baie om te doen. Dit moet taalkundige seine verwerk. Gebare en simbole is ook taalkundige seine. Hulle het al voor menslike taal ontstaan. Party simbole word in alle kulture verstaan. Alle ander tekens moet geleer word. Hulle kan nie net gesien en verstaan word nie. Gebare en simbole word soos spraak verwerk. En hulle word in dieselfde deel van die brein verwerk! ’n Nuwe studie het dit bewys. Navorsers het verskeie proefkonyne getoets. Dié mense moes na ’n paar video-uittreksels kyk. Terwyl hulle na die uittreksels gekyk het, is hul breinaktiwiteit gemeet. In party uittreksels is verskillende dinge uitgedruk. Dis met beweging, simbole en taal gedoen. Die ander toetsgroep het na ander video-uittreksels gekyk. Dié video’s was onsinnig uittreksels. Daar was geen tale, gebare en simbole nie. Hulle het niks beteken nie. Deur metings kon die navorsers sien wat waar verwerk is. Hulle kon die breinaktiwiteit van die proefkonyne vergelyk. Alles wat iets beteken het, is in dieselfde deel verwerk. Die resultaat van die eksperiment was baie interessant. Dit het gewys hoe ons brein ’n taal van die begin af geleer het. Eers moes mense met gebare kommunikeer. Later het hulle ’n taal ontwikkel. Die brein moes dus leer om spraak soos gebare te verwerk. En blykbaar het dit daarvoor eenvoudig die ou weergawe aangepas… |
Downloads are FREE for private use, public schools and for non-commercial purposes only! LICENCE AGREEMENT. Please report any mistakes or incorrect translations here. Imprint - Impressum © Copyright 2007 - 2020 Goethe Verlag Starnberg and licensors. All rights reserved. Contact book2 Afrikaans - Kannada vir beginners
|